09:21:55 President Kgalema Motlanthe het Sondag in 'n televisieuitsending gesê die land se grondwetlike orde is duursaam en demokrasie lewendig.
Motlanthe spreek die land toe
09:21:55 President Kgalema Motlanthe het Sondag in 'n televisieuitsending gesê die land se grondwetlike orde is duursaam en demokrasie lewendig.

10:38:51 'n Bende swaargewapende mans het met ‘n onbekende bedrag geld weggekom nadat hulle ‘n kluis by ‘n supermark in Springs opgeblaas het, het die polisie vanoggend berig.
Op ‘n dag in Julie 2004 het die Demokratiese Party in die VSA verlief geraak op Barack Obama. Tot op daardie oomblik was Obama ‘n onbekende gemeenskapsaktivis in Chicago wat tot die Illinois-senaat in 1997 verkies is. Sy aktiwiteite was beperk tot sy Chicago-basis waar sy assosiasie met verlinkse figure soos pastoor Wright, asook Bill Ayers en Bernadine Dohrn (die stigters van die Weathermen-terroristegroep), sy politieke ideologie gevorm het.
Ek weet nou nie wie die regisseur was nie en nog minder kan ek vir jou sê wie verantwoordelik was vir die keuse van die musiek en die ontwerp van die klankbaan. Maar ek kan vir jou met alle sekerheid sê daar was 'n oomblik van begeesterdheid toe hulle, vir wat ons die "Katedraaltoneel" kan noem, op Francisco Tarrega se "Recuerdos de la Alhambra" besluit het.
Gerrit Brand van