Yengeni glo effe grieperig

Image

Voel nie lekker nie

Die departement van korrektiewe dienste het vandag bekend gemaak dat ’n moontlike oortreding van paroolvoorwaardes teen Tony Yengeni ondersoek word. Yengeni, voormalige ANC-hoofsweep, is op ’n klag van dronkbestuur in Kaapstad gearresteer. Manelisi Wolela, woordvoerder van minister Ngconde Balfour, het gesê dat die departement reeds met ’n ondersoek na die voorval begin het.

Yengeni se arrestasie kan daartoe lei dat sy parool teruggetrek word. Hy is Sondagaand in Goodwood, Kaapstad, aangekeer. Die arrestasie het gevolg op ’n insident toe Yengeni se swart BMW skielik uitgeswenk en op ’n verkeerseiland beland het. Polisielede wat op daardie stadium die area gepatrolleer het, het gestop om die saak te ondersoek en alkohol geruik. Toe hy gevra is of hy gedrink het, het Yengeni dit ontken en gesê dat hy griepmedisyne geneem het. Die polisie was egter nie oortuig nie, het hom gearresteer en bloedtoetse uitgevoer. Hy is vir vier ure by die Goodwood-polisiestasie aangehou en uiteindelik vrygelaat nadat R500 borgtog betaal is.

Lees verder: Yengeni glo effe grieperig

Is 8 000 Keniane werklik dood?

Image

Mwai Kibaki

Volgens ’n groep Keniaanse regslui is meer as 8 000 Keniane al sedert 2000 tereggestel of doodgemartel. Die plaaslike polisie het dieselfde jaar met ’n klopjag begin teen lede van die verbanne Mungiki-sekte. Die Oscar-stigting beweer dat hulle 8 040 moorde gedokumenteer het en 4 070 ander gevalle aangeteken het waar slagoffers eenvoudig verdwyn het.

Eric Kiraithe, woordvoerder van die polisie, ontken egter die aantygings wat in die regslui se verslag gemaak word. Hy het die organisasie uitgedaag om name en besonderhede van slagoffers bekend te maak. Veiligheidsmagte het wel in Maart 2002, toe die Mungiki-sekte verban is na aanleiding van geweld in die krotbuurte van Nairobi, begin om lede van die sekte te teiken.

Lees verder: Is 8 000 Keniane werklik dood?

Mosambiek nou baas van Cahora Bassa

Image

Cahora Bassa

Mosambiek neem hierdie week beheer oor van die grootste dam in Afrika suid van die Sahara. Die dam het vir meer as drie dekades ná onafhanklikheid steeds in Portugal se hande gebly. President Armando Guebuza van Mosambiek, eerste minister Jose Socrates van Portugal, en sewe ander Afrika-staatshoofde sal môre die seremonie by die Cahora Bassa-dam bywoon.

“Ons gaan uiteindelik in staat wees om die dam te gebruik om aan die energiebehoeftes van ons land te voldoen,” het Guebuza gesê. Die oorname van die dam is moontlik gemaak aangesien Mosambiek uiteindelik Portugal se beherende aandeel kon koop.

Lees verder: Mosambiek nou baas van Cahora Bassa

Hernude geweld naby Parys

Image

Die polisiemotor op die toneel

Hernude geweld het Sondag in ‘n voorstad naby Parys, Villiers-le-Bel (Val-d’Oise), uitgebreek nadat twee tieners van onderskeidelik 15 en 16 in ‘n ongeluk met ‘n polisiemotor gedood is. Die polisiestasie van Villiers-le-Bel is aan die brand gesteek en die stasie van die aangrensende gemeenskap van Arnouville is geplunder volgens ‘n polisiewoordvoerder. Die tieners was albei seuns.

Lees verder: Hernude geweld naby Parys

Zuma-Mbeki-tweestryd kan tot konflik lei

’n Paar maande gelede het ek in ’n vorige rubriek beloof om drie toekomstige scenario’s vir Suid Afrika se onmiddellike toekoms uit te lê. Ek is geen toekomskundige nie en die volgende is bloot wat bekend staan as ’n ‘scenario’. Daar is geen versekering dat hierdie scenario sal uitspeel nie, maar gegewe die analise dink ek wel dat dit ’n waarskynlike verloop van ons onmiddellike toekoms binne die volgende twee jaar mag aandui.

Nóg Zuma nóg Mbeki gaan as verloorder die uitslag van die ANC presidentsverkiesing aanvaar. Selfs al aanvaar die verloorder die uitslag binne die eerste dag of twee, glo ek dat hy nie lank gaan terughou om die uitslag as „gekook“ te bestempel nie.  Hulle is albei tipiese Afrika- ‚Groot Man’-leiers; Mbeki met sy pseudo-intellektuele beeld en Zuma op sy man-van-die-mense- („100% Zuluboy”-)manier.

Lees verder: Zuma-Mbeki-tweestryd kan tot konflik lei

Ally of Bush defeated

Australia’s prime minister, John Howard, one of President Bush’s staunchest allies in Asia, suffered a comprehensive defeat at the hands of the electorate on Saturday, as his Liberal Party-led coalition lost its majority in Parliament. He will be replaced by Kevin Rudd, the Labor Party leader and a former diplomat. “Today Australia looks to the

Lees verder: Ally of Bush defeated

South Africa won’t condemn rape

South Africa’s refusal to condemn the use of rape as a means of achieving political or military objectives and its calls for the broadening of the definition to include “all forms of sexual violence in all its forms and manifestations” may sully its international image, analysts say. Last week the United Nations General Assembly attempted

Lees verder: South Africa won’t condemn rape

Commonwealth summit protesters beaten

UGANDAN police yesterday beat protesters during the Commonwealth summit as they tried to demonstrate against human rights abuses. Some demonstrators were carried away with head wounds, splashed with blood, after more than 100 police blocked a march on Kampala city centre and charged with batons. Witnesses said one police officer suffered a head injury when

Lees verder: Commonwealth summit protesters beaten

Pope calls for Western music

The Pope is considering a dramatic overhaul of the Vatican in order to force a return to traditional sacred music. The Pope wants to widen the use of Gregorian chant and baroque sacred music After reintroducing the Latin Tridentine Mass, the Pope wants to widen the use of Gregorian chant and baroque sacred music. In

Lees verder: Pope calls for Western music

No More Holocaust Reparations

Finance Minister Peer Steinbrück said in Jerusalem Thursday that Germany had no plans to renegotiate a Holocaust reparations deal signed with Israel in 1952. "The existing deal is signed and final and there is no need to change it," said Steinbrück after meeting with the chairman of the Center of Organizations of Holocaust Survivors in

Lees verder: No More Holocaust Reparations