verkry uit werk vir die Zimbabwe-regering, vir liefdadigheid in die buurland gegee word.

Die studente van die geslote Reitz-koshuis in Bloemfontein het 'n tweede video gemaak waarin hul kant van die saak in die hele debakel gestel word.

'n Jaarlikse opname deur die Mislukte State-indeks sê sewe uit die tien mees disfunksionele lande ter wêreld bevind hul in Afrika suid van die Sahara.

Die Burger berig dat Rosemarie Vosloo, 'n eiendomsagent van Pam Golding, gesterf het nadat sy Sondag vier keer geskiet is terwyl sy kliënte by 'n skouhuis ingewag het.

Daar heers toenemende kommer oor aanvalle op oliepyplyne en -installasies in die Nigerdelta.

Strateë in die Obama-kamp meen hulle het 'n goudmyn van nuwe Demokratiese kiesers ontdek.

Lees verder: Misdadigers mag Obama help om president te word
Nelson Mandela het in Brittanje aangekom waar hy sy negentigste verjaardag sal vier. 'n 46664-konsert sal ter ere van hom in Londen se Hydepark gehou word.

Norman Arendse het gister aangekondig dat Krieket Suid-Afrika hulle plaaslike ooreenkomste met die Zimbabwiese Krieketunie gaan opskort.
Norman Arendse het gister aangekondig dat Krieket Suid-Afrika hulle plaaslike ooreenkomste met die Zimbabwiese Krieketunie gaan opskort. Lees verder: Krieket Suid-Afrika skort re?lings met Zimbabwiese Krieketunie op
Lees verder: Dooie sones in die see kan eko-ineenstorting veroorsaak
Daar was die afgelope tyd heelwat media-oproepe vir blanke Suid-Afrikaners om tuis te bly en nie te emigreer nie. Maar om tuis te bly beteken om misdaad, beurtkrag, vuil water en nou ook xenofobie teen te werk.