Vosloo het gister aan haar beserings beswyk.
'n Kollega was op die toneel nie lank na Vosloo geskiet is nie.
Vosloo was in erge pyn en het gevrees dat die aanvaller haar kinders sou agternasit en hulle ook sou skiet.
Die eienaar van die huis is steeds geweldig geskok.
Pam Golding wou nie op die moord kommentaar lewer nie.
