Sokkergeesdriftiges woedend vir afrigter

Atteridgeville se Super Stadion was Sondag die toneel van woedende uitbarstings na ondersteuners van Mamelodi Sundowns probeer het om die veiligheidsheinings te storm nadat Downs 1-0 verslaan is deur Platinum Stars in ‘n Nedbank Beker se tweede rondte wedstryd. Die woedende skare het die bloed gesoek van Henri Michel, die afrigter van Sundowns en het

Lees verder: Sokkergeesdriftiges woedend vir afrigter

Rapport probeer Reitz-tipe insident skep

Rapport van 22 Maart probeer hard om nog 'n Reitz-tipe insident te skep met sy hoofberig "Ras-herrie by US". Indien blankes swartes aanval word die ras van die aanvallers gemeld maar indien swartes blankes aanval of vermoor word die aanvallers of moordenaars se ras verswyg. Rapport kry die wind erg van voor in die publiek

Lees verder: Rapport probeer Reitz-tipe insident skep

Moeilike tye laat ontkleedans aantreklik lyk

Werkgewers regoor die volwasse vermaakindustrie sê hulle sien ‘n toevloei van aansoeke van vroue wat aangetrek word deur die belofte van ‘n buigbare skedule en vinnige kontant. Baie is gegradueerd en het witboordjie poste gehad tot die ekonomie ineengestort het. “Mens sien baie meer mooi vroue wat gekwalifiseer is om baie ander dinge te doen,”

Lees verder: Moeilike tye laat ontkleedans aantreklik lyk

Haaiaanval eis lewe

‘n 16-Jarige seun is dood nadat hy deur ‘n haai aangeval is by Tweede strand in Port St Johns in die Oos-Kaap, het die Herald Online Maandag berig. Luyolo Mangele het deelgeneem aan ‘n branderplankry-oefening toe die haai Vrydagmiddag toegeslaan het. Hy is aan die been gebyt en kon daarin slaag om na die strand

Lees verder: Haaiaanval eis lewe

Kinderhekse se wrede lot

In die klein delta-staat Akwa Ibom, het die spanning en armoede ‘n geleentheid geskep vir ‘n nuwe verskriklike verskynsel wat lei tot die mishandeling en moord op honderde, selfs duisende kinders. Dit alles geskied in die naam van Christendom. Amper almal daar gaan kerk toe. En met so baie kerke is dit ‘n mededingende mark,

Lees verder: Kinderhekse se wrede lot

Zim soek hulp met graaninvoere

Zimbabwe soek hulp met graaninvoere as gevolg van jare se droogte en die verminderde landboukapasiteit, het 'n ekonomiese beleidsdokument van die koalisieregering wat Donderdag bekendgemaak is, gesê. "As alles gelyk is, het Zimbabwe 2 miljoen ton mielies en omtrent 500 000 ton koring nodig per jaar om sy bevolking te voed," het deel van die

Lees verder: Zim soek hulp met graaninvoere

Vrystaat polisieman eis omkoopgeld

'n Polisieinspekteur sal na verwagting Donderdag in die hof verskyn het nadat hy omkoopgeld geëis het van twee vroue wat wou aansoek doen vir 'n dranklisensie. Die 43-jarige man by die Kogisanongpolisiestasie in Mangaung het na bewering die twee ouerige dames wat 'n drankwinkel wil oopmaak vir geld gevra, het senior superintendent Motantsi Makhele in

Lees verder: Vrystaat polisieman eis omkoopgeld

Paar vermoor in plaasaanval

'n Noord-Kaapse vrou is vermoor in 'n plaasaanval en haar vriend is later dood nadat hy gyselaar gehou is in 'n voertuig wat die diewe gesteel het en later mee gebots het, het polisie Woensdag gesê. Kaptein Cherelle Ehlers het gesê drie mans het ingebreek in die huis op 'n plaas in Brandvlei en die

Lees verder: Paar vermoor in plaasaanval

Noorwe? skort hulp aan Madagaskar op

Noorweë het Donderdag gesê dat 'n verbod op verdere hulp aan Madagaskar wat vroeër die week ingestel is in plek sal bly onder die nuwe regering van president Andry Rajoelina, wie se amp nie internasionaal aanvaar word nie. Noorweë, wat jaarliks 90 miljoen krone se hulp aan Madagaskar gee blyk die enigste land te wees

Lees verder: Noorwe? skort hulp aan Madagaskar op

Onderwyser vas vir verkragting van leerling

'n Onderwyser by Indumo is gearresteer vir die beweerde verkragting van een van sy leerlinge, het KwaZulu-Natal se polisie Donderdag gesê. Kaptein Jabulani Mdletshe het gesê die onderwyser is Woensdag op die skool se terrein in boeie weggeneem. Die man het klaarblyklik met die 17-jarige leerling van Indumo, in noordelike KwaZulu-Natal gesels op 8 Maart

Lees verder: Onderwyser vas vir verkragting van leerling