Die wêreld 800m-kampioen, Caster Semenya, het volgens berigte in die Daily Telegraph nie ‘n baarmoeder of eierstokke nie. Die Australiese koerant het ‘n anonieme bron aangehaal wat kennis dra van Semenya se geslagstoetse. Die Telegraph sê ’n goed ingeligte bron na aan die IAAF se ondersoek sê daar is bewyse dat Semenya hermafrodities of tweeslagtig
Lees verder: Semenya het nie vroulike geslagsorgane nie, net testikels
