In sy eenvoudigste vorm kan dit gestel word dat die doel van ‘n grondwet behoort te wees om demokrasie te verseker, en dan hierdie demokrasie so te temper dat ‘n diktatuur deur die meerderheid nie kan ontstaan nie. ‘n Grondwet wat nie aan hierdie doel kan beantwoord nie, is nie ‘n goeie grondwet, of nog
Ys en vuur
’n Vulkaniese uitbarsting gister in die suide van Ysland het ’n rookwolk en stoom gespuug en honderde mense moes die yl bevolkte gebied ontruim. Die wolk het bo ’n krater uitgestyg wat bedek is met ys van ongeveer 200m diep by die Eyjafjallajokull-gletser. Die radiodiens van die Yslandse regering het berig die uitbarsting was naby
Meer selfone as toilette…
Veel meer mense in Indië het toegang tot ‘n selfoon as ‘n toilet, volgens ‘n VN-studie oor hoe om sanitasievlakke wêreldwyd te verbeter. Indië se selfoonintekenaars beloop 563.73 miljoen met die laaste telling, genoeg om byna die helfte van die land se bevolking van 1,2 miljard te bedien. Maar net 366 miljoen mense – ongeveer
Slagoffer eien aanvaller as polisiebevelvoerder
’n Misdaadslagoffer het een van sy aanvallers glo herken in sy… polisie-uniform, berig Beeld. Die slagoffer van ‘n rooftog het dokumente by ’n polisiekantoor oos van Pretoria laat sertifiseer toe hy met skok besef het dat sy aanvaller ‘n skofbevelvoerder van die Boschkop-polisiekantoor is. Die polisieman, Joshua Raboshaba (50), sal vandag in die hof verskyn
Lees verder: Slagoffer eien aanvaller as polisiebevelvoerder
Ses vas vir brandstigting
Ses mense is vir ondervraging Woensdag in hegtenis geneem nadat 19 busse by die Buscor-depots in Nelspruit vroeg Dinsdag uitgebrand is, het Mpumalanga polisie gesê. “Ons het ses mense in die Laeveld-gebied in Mpumalanga vir ondervraging ingeneem,” het Kaptein Leonard Hlathi gesê. Die ses is Woensdag gearresteer gedurende die vroeë oggendure nadat inligting
Mugabe gaan voort met verinheemsing
Zimbabwe se president Robert Mugabe het Woensdag beweringe deur Eerste Minister Morgan Tsvangirai se kantoor verwerp dat die regering ‘n wet omkeer het wat buitelandse maatskappye dwing om ‘n meerderheidsbelang aan die breë bevolking oor te dra. Mugabe het gesê dat die opmerkings dat verinheemsing en bemagtigingsregulasies geskrap is, nie waar is nie, maar dat
VSA en SA versterk diplomatieke bande
Die Verenigde State en Suid-Afrika het Woensdag ‘n ooreenkoms onderteken wat ‘n hupstoot sal verleen diplomatieke bande, ‘n nuwe teken van die belangrikheid waarmee die VSA-administrasie Pretoria se rol in die streek bejeën. Die “strategiese dialoog” wat deur die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Hillary Clinton en haar Suid-Afrikaanse eweknie Maite Nkoana-Mashabane in die vooruitsig
Skool afgebrand deur leerlinge
Vier swart leerlinge sal Woensdag in Malmesbury in die landdroshof verskyn nadat hulle glo drie klaskamers by hul skool aan die brand gesteek het, omdat die skool oorvol was. Volgens Henry Durant, polisiewoordvoerder, patrolleer die polisie die area rondom Hoërskool Naphakade om te verhoed dat soortgelyke voorvalle plaasvind. Verskeie leerlinge het glo Dinsdagaand die skool
Transatlantiese verhoudinge
форма 026уФильчаков прокурор отзывы
Obama se gebrek aan respek vir die media
Obama se gebrek aan respek vir die media het nuwe hoogtes met die kernspitsberaad bereik, meen een van die belangrikste dagblaaie in die VSA. Wêreldleiers wat in Washington vir President Obama se spitsberaad oor kernveiligheid aangekom het, moes vir ‘n oomblik gevoel het dat hulle terug is in die Sowjet-era Moskou, skryf die Washington Post.
