15:49:59 Die ANC het hom Vrydag sterk uitgespreek ter ondersteuning van die Springbok-embleem deur te sê dat dit nie vervang moet word nie.
Woordvoerder Jessie Duarte sê die ANC wil dit kategories stel dat hy nie enige verandering of vervanging van die Springbok-embleem wil sien totdat voldoende debat en konsultasie, insluitend rugby-ondersteuners, daaroor plaasvind nie.

Lees verder: ANC ondersteun Springbokembleem vir nou