Afrika hard getref deur rampe

Amper elke Afrikaland werk onder die spanning van natuurlike rampe, het die kontinentale direkteur van die Wêreldgesondheidsorganisasie Dinsdag in Brazzaville, in die Kongo gesê. “in 2008 is meer as 90% van die lidlande in die streek gekonfronteer met noodsituasies…merkbaar natuurlike rampe soos vloede, droogte, siektes wat uitbreek en konflikte van wisselende intensiteit,” het dr. Luis

Lees verder: Afrika hard getref deur rampe

Jacob Zuma: die trein het reeds vertrek

Uit die Praagargief: Buks van Rensburg se versiende rubriek van 1 Desember 2007   In die agste uitgawe van die Helen Suzman-stigting se internetpublikasie Focus is daar ’n insiggewende artikel oor die Xhosa Nostra.  Daar word opgemerk dat Xhosas reeds lank deur Westerse sendelinge bearbei, opgevoed en bevoordeel is.  Derhalwe het Xhosas ’n opvoedkundige voorsprong

Lees verder: Jacob Zuma: die trein het reeds vertrek

Staking kan Paasnaweekreise beperk

Salarisonderhandelings tussen vervoerwerkers en hulle werkgewers het Dinsdagaand teen 9:45 geëindig. Dit was die eerste dag van die staking deur duisende werkers. “Ons het onderneem om dit weer môre teen 09:00 voort te sit,” het die padvervoerwerknemersvereniging (REFA) se arbeidsverhoudingebestuurder Magretia Brown gesê. “Ek lei af dat omdat ons nog onderhandel dit op sigself ‘n

Lees verder: Staking kan Paasnaweekreise beperk

Tiener verkrag agter Graaf-Reinet hospitaal

‘n 14-Jarige meisie is deur drie mans verkrag agter ‘n hospitaal in Graaf-Reinet, het Oos-Kaapse polisie Dinsdag gesê. Die aanval het Maandag plaasgevind naby die Santarivier, wat deels agter die hospitaal wat dieselfde naam dra, verby vloei, het inspekteur Wena Theron gesê. Die slagoffer kon nie die mans wat haar aangeval het identifiseer nie, maar

Lees verder: Tiener verkrag agter Graaf-Reinet hospitaal

G8: Permanente voedselkrisis op die horison

Die wêreld staar ‘n permanente voedselkrisis en globale onstabiliteit in die gesig tensy lande nou optree om ‘n groeiende bevolking te voed deur landbouproduksie te verdubbel, het ‘n voorlopige verslag wat opgestel is vir ministers van die G8-groep, gewaarsku. Die beleidsdokument, wat voorberei is deur die G8 se Italiaanse presidensie vir sy eerste ministeriële vergadering

Lees verder: G8: Permanente voedselkrisis op die horison

Dodetal in Itali? styg

Vroeg Dinsdagoggend het die dodetal in Italië gestyg tot 179,waarvan 40 mense nog geïdentifiseer moet word, het amptenare gesê. Hulle het bygevoeg dat 37 mense steeds weg is. Die geskatte aantal mense wat haweloos is, is 17 000, ‘n laer getal as wat voorheen aanvaar is, omdat baie mense by vriende en familie onderdak gevind

Lees verder: Dodetal in Itali? styg

Afrika mag baat by krisis, meen Manuel

Die globale ekonomiese krisis gaan meebring dat ‘n meer robuuste en langdurige ekonomiese ontwikkeling in Afrika en die ontwikkelende wêreld plaasvind as wat tot op hede gesien is, het minister van finansies Trevor Manuel Maandag gesê. “Sterker ekonomiese ontwikkeling in die lande van die Suide is nie ‘n nuwe gebeurtenis nie,” het hy gesê. “Dit

Lees verder: Afrika mag baat by krisis, meen Manuel

‘SA is nie ?n federasie van stamme’

Suid-Afrika is nie ‘n federasie van stamme nie, het die KVP-presidentskandidaat Mvume Dandala Vrydagaand gesê. “Ons (die KVP) stry daarvoor sodat elke burger ‘n eersteklas burger moet wees,” het Dandala aan omtrent 400 KVP-jeugdiges gesê by die Paradise Saal in Botshabelo in Bloemfontein. “Ons is eerstens Suid-Afrikaners, nie Zoeloes, Xhosas en die ander nie.” Dandala

Lees verder: ‘SA is nie ?n federasie van stamme’

Brandstof dalk skaars weens staking

Vervoerwerkers en hulle werknemers het nie daarin geslaag om ‘n staking oor salarisse af te weer wat die land se brandstofvoorraad nadelig kan tref nie. Onderhandelings by die kommissie vir konsiliasie, bemiddeling en arbitrasie tussen Satawu en die padvervoerwerkgewersvereniging (RFEA) was onsuksesvol, het RFEA gesê. As gevolg daarvan sal die staking waarvan Satawu kennis gegee

Lees verder: Brandstof dalk skaars weens staking

Ivy Matsepe-Casaburri oorlede

Ivy Matsepe-Casaburri, die minister van kommunikasie, is Maandagnag aan natuurlike oorsake oorlede, het die presidensie gesê. Woordvoerder Thabo Masebe het Dinsdag gesê Matsepe-Casaburri, wat al die laaste paar maande lank nie gesond was nie, is in ‘n Pretoriase hospitaal oorlede. Sy was 71 jaar oud. “Sy is omtrent 3 weke gelede in die hospitaal opgeneem.

Lees verder: Ivy Matsepe-Casaburri oorlede