Iemand gaan wins uit die Fifa-wêreldbeker maak – al is dit dalk nie SA nie

Solank hul manne in Oranje wen,so lank gaan die Nederlandse ekonomie baat by die Fifa-wêreldsokkerbeker. So flink verkoop aandenkings in Nederland – selfs vuvuzelas, dat elke Nederlander gemiddeld 47 euro’s “wins” gaan maak – ‘n totaal van 600 miljoen euro’s wat regstreeks en onregstreeks in die Nederlandse ekonomie in omloop kom. Solank hul span wen.

Lees verder: Iemand gaan wins uit die Fifa-wêreldbeker maak – al is dit dalk nie SA nie

Obama stuur nog 1 200 soldate na die Meksikaanse grens

Pres. Barack Obama van die VSA het Republikeinse druk om ter beveiliging meer soldate na die Amerikaans / Meksikaanse grens voorgespring deur 1 200 soldate na die grens te stuur. Hoewel dit met strenger immigrasiewetgewing van die deelstaat Arizona saamval, lyk dit of dit amptelik gemik word teen dwelmsmokkelary oor die grens. Trouens, Obama het

Lees verder: Obama stuur nog 1 200 soldate na die Meksikaanse grens

Siek en sat vir eensydige versoening

Dankie tog dat Praag nie deelneem aan die nasiebou-twak wat Bloubulrugby alweer op ons losgelaat het nie. Die Bulle maak hulle geld uit korporatiewe kliënte se blokbesprekings en daardie ouens speel vir SEB en RA. Dis geen wonder dat die bloues nou in Soweto so lekker speel nie. Geld praat darem hard! Vanoggend was RSG

Lees verder: Siek en sat vir eensydige versoening

Jesus het opgestaan! Maar hoe?

Dit woel in kerklike kringe. Rapport (23 Mei 2010) lewer verslag dat “Amerikaanse teoloë ‘kom kerk in SA help red’ met debatte”, oor ondermeer die opstanding.  Op die Pretoriabyeenkoms argumenteer die Amerikaners dat “Bybelskrywers se verslae oor die opstanding aan die vereistes van betroubare geskiedskrywings voldoen”. Oor die vermeende wetenskaplike benadering van die Amerikaanse fundamentaliste

Lees verder: Jesus het opgestaan! Maar hoe?

Die regte Suid-Afrika

Op die vooraand van die Fifa-wêreldbeker word verskillende gesigte van Suid-Afrika voorgehou. Aan die een kant word ‘n beeld voorgehou van ‘n skoon en parate Suid-Afrika wat gereed is om die skouspel aan te bied. Groot gewag word gemaak van hoe gul die Bulle se rugby-ondersteuners in Soweto ontvang word… As veiligheidsrisiko word Suid-Afrika nou

Lees verder: Die regte Suid-Afrika

Kaapse seeroete nie ‘n alternatief teen seerowers

Seewrowerery langs die kus van Somalië sal uitbrei na ander dele van die kontinent, tensy dringende ingrypings gemaak word om dit te stop, het Justisieminister Jeff Radebe Dinsdag gewaarsku.     “As ons toelaat dat so ‘n onwettige aktiwiteit posvat in ‘n deel van Afrika, stuur ons ‘n ope uitnodiging uit om dit te versprei na

Lees verder: Kaapse seeroete nie ‘n alternatief teen seerowers

Bees in Soccer City geslag om WB te seën

‘n Bees is Dinsdag by die Soccer City-stadion geslag om die land se stadions vir die die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi te seën. Zakhele Sigcawu (70), ‘n Xhoza-krygsman van die Tshawe-stam het die bees geslag deur ‘n spies in die nek tussen die horings te gooi. “Hy is ‘n spesialis hiermee,” het Zolani Mkiva, hoof- uitvoerende beampte

Lees verder: Bees in Soccer City geslag om WB te seën

Spanning tussen Koreas laai op

Noord-Korea het alle bande met Suid-Korea verbreek en het sy ryk buurland met militêre optrede gedreig as hy sou aanhou om Noord-Koreaanse gebiedswaters aan die weskus te betree, is gister bekend gemaak. Dié waarskuwing is ’n nuwe hoogtepunt in die spanning wat oplaai op die verdeelde skiereiland nadat Noord-Korea na bewering in Maart ’n torpedo

Lees verder: Spanning tussen Koreas laai op