Premier veroordeel geweld

Mpumalanga premier David Mabuza het diegene in sy provinsie wat gegrief voel oor die stadige pas van dienslewering dringend versoek om liewer die saak met hulle owerhede op te neem as om geweld te gebruik.   Hy het Dinsdag 'n verklaring uitgereik nadat die provinsie die afgelope paar weke gebuk gaan onder geweld en onrus. Ontevrede

Lees verder: Premier veroordeel geweld

Onrus brei uit na Meyerton en Balfour

Inwoners van Meyerton, suid van Johannesburg, het Woensdagoggend in opstand gekom volgens die polisie van Vereeniging. Kaptein Shado Mashobane sê die oproer vind plaas op die pad tussen Meyerton en Kliprivier. Hy kon nie verdere besonderhede verskaf oor gebeure daar nie. Die SAUK berig dat die onrus as gevolg van swak dienslewering uitgebreek het en

Lees verder: Onrus brei uit na Meyerton en Balfour

Skoolbywoning ‘n saak van erns vir departement

Beeld berig dat die departement van basiese onderwys ernstig is oor gereelde skoolbywoning. 'n Konsepwet rakende skoolbywoning is verlede week in die Staatskoerant gepubliseer. Die beleid is daarop gemik om die verantwoordelikhede van leerders, ouers, skole, beheerliggame, hoofde, klasonderwysers en provinsiale onderwysdepartemente beter te omskryf. Van ouers sal verwag om, ongeag kinders se ouderdomme, gewoontes

Lees verder: Skoolbywoning ‘n saak van erns vir departement

Is huidige onluste die voorspel tot revolusie?

Image

Iets merkwaardigs is op die oomblik besig om in Suid-Afrika te gebeur. Vir die eerste keer in dekades vind skynbaar spontane onluste onder die swart bevolking in hul woonbuurtes plaas. Ons moet onthou dat vorige onrusepisodes, in die sewentiger- en tagtigerjare onder die vorige bewind, met honderde miljoene dollar vanuit die buiteland aangestook is.

Lees verder: Is huidige onluste die voorspel tot revolusie?

Stig eie Afrikanerbedrywe, sonder SEB

Daar heers tans 'n lewendige debat op Praag se webtuiste oor die toekoms van 'n Afrikanerleefwyse en -kultuur in die huidige opset in Suid-Afrika. Ek maak graag 'n paar opmerkings in dié verband.

Daar heers tans 'n lewendige debat op Praag se webtuiste oor die toekoms van 'n Afrikanerleefwyse en -kultuur in die huidige opset in Suid-Afrika. Ek maak graag 'n paar opmerkings in dié verband.

Lees verder: Stig eie Afrikanerbedrywe, sonder SEB

Openbare geweld dreig aan Oosrand

Polisie het Dinsdag rubberkoeëls gevuur om 200 hostelbewoners in Thokoza op die Oosrand wat oor dienslewering betoog het. uitmekaar te jaag. Die inwoners het by nog voor die son opgekom het teen 4:30vm in Khumalostraat byeengekom, volgens Kaptein Mega Ndobe van die SAPD. Die groep is ontstoke oor die toestand van die hostel en dienslewering

Lees verder: Openbare geweld dreig aan Oosrand

Pik Botha gee dwarsklap na die regses

Op Carte Blanche, M-Net se aktualiteitsprogram, het Pik Botha 'n klap na regses probeer uitdeel. Die program het oor die maanlanding 40 jaar terug gehandel. Daarin verkwalik hy Albert Hertzog dat SA nie al in die sestigerjare televisie gekry het om na die maanlanding te kyk nie.

Lees verder: Pik Botha gee dwarsklap na die regses

Suid-Afrika word net nog ‘n agterlike Afrikastaat

Die onderliggende probleme waaraan die NP nie aandag gegee het nie, was voor die hand liggend. Die ANC bied ook geen oplossings nie.

Die onderliggende probleme waaraan die NP nie aandag gegee het nie, was voor die hand liggend. Die ANC bied ook geen oplossings nie.

Lees verder: Suid-Afrika word net nog ‘n agterlike Afrikastaat

Ruimtemanne moet knyp

Die Internasionale Ruimtestasie, IRS,  se toilet het gebreek – en dít terwyl daar tans ’n rekordgetal van 13 ruimtevaarders aan boord is. Hulle word nou genoodsaak om almal die “spaartoilet” aan die Russiese kant van die IRS of die ruimtetoilet op Nasa se Endeavour-pendeltuig te gebruik. Die pendeltuig is tans aan die stasie geanker. “Plak

Lees verder: Ruimtemanne moet knyp