Skildery deur Adoph Northen Die reusagtige Franse weermag wat op pad was om Tsaar Alexander I aan die begin van die 19de eeu te gaan verslaan, is self verslaan deur die kleinste vyand nog lank voordat die Russe getroef is Die einde van Napoleon was dalk te danke aan tifusbasil en nie 'n koue winter
Historici bring hulde aan Tienie van Schoor
Prof M.C.E. (Tienie) van Schoor, bekende historikus en outeur van talle boeke oor die geskiedenis van die Afrikaner en die Anglo-Boereoorlog, is Saterdagoggend 25 Julie in die ouderdom van 88 jaar in Kleinmond in sy slaap oorlede.
Prof M.C.E. (Tienie) van Schoor, bekende historikus en outeur van talle boeke oor die geskiedenis van die Afrikaner en die Anglo-Boereoorlog, is Saterdagoggend 25 Julie in die ouderdom van 88 jaar in Kleinmond in sy slaap oorlede.
Clinton se Afrikatoer skop in Kenia af
игры дляя девочекпрокурор Фильчаков
Organiese kos ‘n foefie
Organiese voedsel hou geen gesondheidsvoordele in bo gewone kos nie, het 'n belangrike verslag wat Woensdag verskyn het, bevind. Navorsers van die London School of Hygiene & Tropical Medicine sê verbruikers betaal hoë pryse vir die sogenaamde gesondheidsvoordele wat 'n wêreldwye markaandeel van 'n geraamde $48 miljard in 2007 verseker het. 'n Sistematiese oorsig van
Fox-aanbieder noem Obama ‘rassis’
'n Aanbieder van die Amerikaanse nuusstasie Fox News het president Barack Obama op televisie 'n "rassis" genoem met 'n "diepgewortelde haat vir blankes". Aanbieder Glenn Beck het nie 'n goeie woord oor Obama te spreek nie. Beck sê die president het homself uitgespreek as iemand met 'n diepwortelde haat teenoor blankes en blanke kultuur. Hy
Staatsdiensstaking al hoe meer waarskynlik
Die regering het nog nie ’n mandaat vir ’n salarisaanbod op die tafel nie en staatsamptenare se salarisverhoging moes al op 1 Julie in werking getree het. Manie de Clercq, adjunkhoofbestuurder van die Public Servants’ Association, het gister gesê: "As dit teen dié trant aangaan, word die moontlikheid van ’n staatsdiensstaking al hoe groter." Ook
Nigeri? vat Moslemsekte met geweld vas
Nigeriese soldate en polisielede het gister in dié noordelike stad van huis na huis gesoek na lede van ’n Islamitiese sekte wat verantwoordelik is vir botsings waarin meer as 150 mense dood is. Die sekte staan bekend as die Boko haram. “Boko” is ’n Hausa-woord vir “Westers” en “haram” is Arabies vir “verbode”. Lede van
Metropolisie help motors steel
Twee Tshwane-metropolisielede is saam met 'n motordief en nog ’n verdagte aangekeer, nadat een openlik saamgery het in die gesteelde motor. Die dief het doodluiters in 'n VW Golf wat pas afgelaai is by 'n handelaar in die Ooste van Pretoria geklim, dit aangeskakel en ’n paar meter weggery. Hy het daarna ’n sersant van
Nuwe polisiehoof is partydig s? opposisie
Sommige opposisiepartye het die aanstelling deur president Zuma van Bheki Cele as nasionale polisiekommissaris gekritiseer en gesê hy het geen misdaadbekampingsrekord om oor te spog nie. Daarbenewens voel hulle dat Cele net nog 'n politieke aanstelling is. Cele is tans die KwaZulu-Natalse LUR vir gemeenskapsveiligheid en -skakeling. Hy sal op 2 Augustus sy nuwe pos
Blus van Obama se webtuiste uit
Die Withuis het pas Obama se webtuiste herontwerp teen 'n bedrag van $18 mijoen, in die hoop om meer klikke te genereer. Maar die teen die huidige tempo en ondanks die nuwe baadjie is die webwerf tans so gewild soos dié van George W. Bush in die skemer van sy presidentskap. In Februarie 2009 was
