LUR meen erge storms kan verhoed word

Erge storms in KwaZulu-Natal kan voorkom word indien 2009 'n jaar gemaak word van hernude sorg vir die omgewing, het die LUR vir omgewingsake, Mtolephi Mthimkhulu, Donderdag gesê. "Oor die laaste twee maande was KwaZulu-Natal die speelgrond vir slegte weer as gevolg van die globale weersveranderinge." Hy het gesê die veranderinge is 'n direkte gevolg

Lees verder: LUR meen erge storms kan verhoed word

Obama se VN-ambassadrise gaan Mugabe konfronteer

Susan Rice Die verkose Amerikaanse president, Barack Obama, se genomineerde kandidaat vir VN-ambassadeur, Susan Rice, het Donderdag belowe om streng met Zimbabwe om te gaan en om Amerikaanse globale leierskap te versterk, met 'n klem daarop om vredebewaringskapasiteit te versterk. By haar senaatsinswering, het Rice belowe om die Mugabe-bewind te konfronteer en om Sjina, Rusland

Lees verder: Obama se VN-ambassadrise gaan Mugabe konfronteer

Selebi meen daar is geen getuienis teen hom nie

Jackie Selebi Die Nasionale vervolgingsgesag het geen getuienis om die korrupsiesaak teen die geskorste polisiehoof Jackie Selebi te ondersteun nie, het hy Donderdag in 'n onderhoud gesê. "Daardie mense het geen saak nie…dit is 'n ongelukkige ondersoek, want hulle weet nie wat hulle wil hê nie," het Selebi aan die Sowetan-koerant gesê. Hy het gereageer

Lees verder: Selebi meen daar is geen getuienis teen hom nie

Planete met atmosfeer buite ons sonnestelsel ontdek

Twee aparte spanne wetenskaplikes het Woensdag die eerste berig gegee van die atmosfeer van planete buite ons sonnestelsel. As mens die twee studies gesamentlik lees, maak dit 'n hele nuwe wêreld oop in die studie van eksoplanete, dit is moeilik om te bespeur liggame wat om sterre buite ons sonnestelsel in 'n wentelbaan verkeer. Amper

Lees verder: Planete met atmosfeer buite ons sonnestelsel ontdek

Limpopo meld 90 choleragevalle in ‘n dag aan

Limpopo het 90 gevalle van cholera aangemeld in een dag, het die departement van gesondheid Woensdag gesê. Woordvoerder Phuti Seloba het gesê op Dinsdag alleen is nog 90 cholera gevalle aangemeld en bevestig, wat die totaal vir die provinsie op 1944 te staan bring. Die 90 gevalle is aangemeld is Vhembe, Mopani, Capricorn, Sikhukhune en

Lees verder: Limpopo meld 90 choleragevalle in ‘n dag aan

SA-EU-vergadering vind in Weskaap plaas

Die 18de vergadering tussen Suid-Afrikaanse en Europese Unie ministers vind plaas op die 16de Januarie in Kleinmond in die Wes-Kaap, het die departement van buitelandse sake Woensdag gesê. Die Suid-Afrikaanse afvaardiging sal gelei word deur die minister van buitelands sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, het woordvoerder Ronnie Mamoepa in 'n verklaring gesê. Die EU afvaardiging sal gelei

Lees verder: SA-EU-vergadering vind in Weskaap plaas

Zim-krisis ‘n vlek op Afrikaleiers se geloofwaardigheid, volgens Human Rights Watch

Die mislukking van Afrikaleiers om die Zimbabwiese krisis op te los het 'n klad geword op die geloofwaardigheid van vredespogings in die streek het Human Rights Watch Woensdag in sy jaarverslag gesê. Die verslag het Suid-Afrika, die streek se sterkste land uitgesonder vir spesifieke kritiek, en gesê dat voormalige president Thabo Mbeki wegbeweeg het van

Lees verder: Zim-krisis ‘n vlek op Afrikaleiers se geloofwaardigheid, volgens Human Rights Watch

Rassisme-ondersoek aan die gang op Gautreinperseel

'n Ondersoek na bewerings van rassisme deur 'n toesighouer by 'n Gautrein konstruksiewerf in Midrand is aan die gang, het die Bombela Concession maatskappy Woensdag gesê. Volgens verslae het die werkers Maandag met 'n staking begin nadat 'n toesighouer 'n werker wat siek geword het na bewering aangerand het en 'n "kaffer" en 'n "dwelmhandelaar"

Lees verder: Rassisme-ondersoek aan die gang op Gautreinperseel

SA wolmark laer by eerste verkoping van die jaar

Tydens die eerste Suid-Afrikaanse wolverkoping van die jaar was pryse effens laer as gevolg van die globale ekonomiese probleme en 'n sterker Rand, het Cape Wools Woensdag gesê. Woordvoerder Ona Viljoen het gesê die maatskappy se Merino aanwyser het die dag 3,2% laer geëindig as op die vorige verkoping in middel Desember verlede jaar. "Pryse

Lees verder: SA wolmark laer by eerste verkoping van die jaar

Mbeki gaan nie parlement?re nominasie aanvaar nie

Voormalige president Thabo Mbeki het 'n plek op die ANC se Gauteng-lys van moontlike kandidate geweier, maar ook gerugte ontken dat hy nie meer aktief sal wees in politiek nie.  Woensdag het Mbeki in 'n verklaring gesê dat hy geëerd was met die nominasie, maar dat hy dit ongelukkig nie kan aanvaar nie. Hy het

Lees verder: Mbeki gaan nie parlement?re nominasie aanvaar nie