Die leier van die VF Plus in Mpumalanga, mnr. Werner Weber, het vandag ‘n beswaarskrif oor die naamsverandering van die dorp Piet Retief na emKhondo aan die minister van Kuns en Kultuur, me. Lulu Xingwana, gestuur. “Die konsultasieproses was uiters gebrekkig. Die naamsverandering is kwetsend vir die Afrikaner-gemeenskap omdat Piet Retief, die Afrikanerheld, vereer is
Ockham se skeermes en die geval Sandra Laing
Sandra Laing is ‘n vrou wat in 1955 op die dorp Piet Retief gebore is, en die onderwerp van die rolprent Skin. Beide haar ouers was glo blankes gewees, maar me Laing is op die oog af nie ‘n blanke nie. Sy lyk na ‘n swart of gekleurde dame en het ook later van tyd
Bepalende toets vir Indië
Die kolwers Suresh Raina en Dinesh Karthik is ingesluit by Indië se span vir die bepalende toets teen die Proteas wat Sondag in Kolkata begin. Die snelbouler Shanthakumaran Sreesanth is ook ingesluit in die span wat die Indiese Krieketraad (BCCI) Dinsdag aangekondig het. Indië het die eerste toetswedstryd in Nagpur met ‘n beurt en ses
‘n Slakkepas
{jathumbnail off} детский сайтыФільчаков прокурор
Wie het gebaat by die oorgawe?
Ek het nou ‘n hele paar artikels gelees rakende die 20ste viering van die gewraakte vrylating van 2 Februarie 1990. Vele braak gal oor die aangeleentheid, en ander is “ontnugter”. Dan is daar diegene wat dit besing. ‘n Mens kan nie help om te wonder wie was die begunstigdes nie. Die blanke oor die algemeen
Waar is dit veilig?
‘n Aantal jare gelede het ‘n Suid-Afrikaanse minister die opmerking gemaak dat huisbrake in Australië meer algemeen voorkom as in Suid-Afrika. Niemand het hom ernstig opgeneem nie. Die minister se statistieke is waarskynlik gebaseer op dié van Nation Master, wat Australië inderdaad bo-aan die lys plaas met Suid-Afrika in die 10de plek. Hierdie tabel druk
Varklonge sal mense binnekort red
Volgens mediese navorsers in Australië sal varke se longe binne die volgende dekade in mense oorgeplant kan word. Varkorgane is tot dusver as nie geskik beskou nie aangesien dit ophou funksioneer sodra dit met menslike bloed in aanraking kom. Navorsers by die Alfred-hospitaal in Melbourne kon egter daarin slaag om dié probleem te oorkom met
Google sê Facebook die stryd aan
Google gaan die sosiale netwerk Facebook die stryd aansê. Facebook en Twitter se gebruiksvriendelike kommunikasie gaan deur Google nageaap word. Die soekenjinreus gaan sy Gmail-gebruikers in staat stel om status-boodskappe en ander items op hul Gmail blaaie te plaas. Google het onlangs hul soekfunksie verbeter om aan internetgebruikers makliker toegang tot sosiale netwerke te kan
MDC vra nuwe verkiesing
Volgens die Beweging vir Demokratiese Verandering (MDC) is ‘n nuwe verkiesing die enigste oplossing vir Zimbabwe. Austin Moyo, MDC-voorsitter in Suid-Afrika, het Dinsdag die media toegespreek in Braamfontein, Johannesburg en gesê dat die SAOG die nuwe verkiesing so gou moontlik moet organiseer. Die toespraak is gehou aangesien Suid-Afrikaanse onderhandelaars terug sou gaan na Harare in
Biblioteek afgebrand
Inwoners van die Siyathembalokasie by Balfour in Mpumalangs het Dinsdag weer die strate ingevaar vir die derde agtereenvolgende dag om motoriste onder klippe te steek en brande te stig. Die oproer spruit voort uit ontevredenheid met dienslewering en beloftes van werksgeleenthede by ‘n myn in die omgewing. Die polisie moes van rubberkoeëls gebruik maakom die
