Helen Zille het haar besluit om haar openingsrede in die Wes-Kaapse wetgewer voor president Jacob Zuma se eerste nasionale beleidstoespraak te hou, verdedig. Haar woordvoerder Robert Macdonald hetgesê sy wil so gou moontlik begin werk. "Die inhoud van die provinsiale begroting moet naggeggan word deur die komitees," het hy gesê. Die ANC se hoofsweep in
Zimbabwe is die hongerste land in die w?reld
Zimbabwe is die hongerste land in die wêreld, het hulporganisasies Dinsdag gesê. Daarbenewens is byns 55% van kinders wat aan cholera sterf ondervoed in suidelike Afrika. Volgens die verslag wat deur die Rooi Kruis en Rooi Sekel vrygestel is, is Zimbabwe die land wat die meeste voedselhulp behoef van enige land ter wêreld. "Die Wêreld
Noorwe? skenk miljoene aan Zimbabwe
Noorweë het Maandag gesê hulle sal $9 miljoen aan Zimbabwe skenk, maar sal dit deur derde partye doen om Robert Mugabe te pypkan. Die geld sal deur die VN, nie-regeringsorganisasies en die Wêreldbank geskenk word "aan die Zimbabwiese mense wat Morgan Tsvangirai en die nuwe koalisieregering ondersteun". "Deur staatsinstellings te vermy, kan ons Mugabe en
Help die Rapportryers met Erfenisprojek
Sedert 1652 is ‘n welvaartbeskawing, gevestig op Christelik-Protestantse beginsels, hier te lande gevestig wat tot voordeel van al die land se inwoners dien. Die Afrikanervolk, of die Afrikaner Kultuurgemeenskap soos in die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika omskryf word, was hoofsaaklik verantwoordelik vir die vestiging en uitbouing van vermelde beskawing en lewensnorme. Gedurende die
Manuel se beplanningskommissie en kommunisme
Dit is maklik om die verskuiwing na links in die ANC se ekonomiese beleid mis te kyk. Veral na die versekerings wat president Jacob Zuma en Mathews Phosa beide plaaslik en in die buiteland aan oorsese beleggers gegee het. Die sekerste teken van die swaai na links is egter die instelling van die sogenaamde Beplanningskommissie
Noord-Korea wil kernprogram hervat
Die Noord-Koreaanse persagentskap het Maandag aangekondig dat Noord-Korea 'n tweede onderaardse kerntoets uitgevoer het. Die toets was geslaag volgens die agentskap. Hulle het vroeër dié maand aangekondig dat hulle hulle kernprogram wil hervat. Die kommunistiese regime van Kim Jong Il het reeds in Oktober 2006 'n kerntoets uitgevoer. Die tweede toets is gedoen om "selfverdediging"
Noord-Korea doen tweede kerntoets
monster high смотреть онлайнФильчаков прокурор харьков
Malawi se verkiesing bring ‘einde aan etnisiteit’
Malawi se presidentsverkiesing waarin Bingu wa Mutharika vir 'n tweede termyn aangewys is, het 'n einde gebring aan streeks- en etniese verdelingslyne, volgens sekere kenners. Sedert die land se onafhanklikheidswording van Brittanje in 1964, het etnisiteit 'n vername rol gespeel in die politiek. Mutharika uit die suide van die land, wat afkomstig is uit die
Lees verder: Malawi se verkiesing bring ‘einde aan etnisiteit’
Suid-Korea treur oor ontslape leier
Sowat 35 000 Suid-Koreane het Sondag na die dorpie Bongha, 450 km van Seoel af, gestroom om eer te betoon aan die ontslape oudpres. Roh Moo-hyun nadat hy Saterdag selfmoord gepleeg het deur van ’n krans naby sy huis te spring. In Sentraal-Seoel het treurendes ure tougestaan voor die 16de eeuse Deoksoe-paleis om wit blommekranse
Kruger-naam ‘rassisties’
’n Straat in die Switserse dorpie St. Gallen wat al langer as ’n eeu die naam van oudpres. Paul Kruger dra, het 'n nuwe naam. Die straat se nuwe heet nou Dürrenmatt-straat, ter ere van die bekende Switserse skrywer en dramaturg Friedrich Dürrenmatt. Theo Buff van die dorp se beplanningsafdeling het aan Reuters gesê die
