Vakbondamptenaar dood in etniese geweld

'n Vakbondamptenaar van die Nasionale unie van metaalwerkers (Numsa) is tydens etniese geweld gedood, het die vakbond gister bekendgemaak.

Lees verder: Vakbondamptenaar dood in etniese geweld

Reitz-sluiting die maklike uitweg, s? studenteleier

Deur Reitz-kamerwonings te sluit, kies die UV-bestuur nou die maklikste uitweg en doen weereens 'n onreg aan die Uninversiteit van die Vrystaat se naam. So sê Wouter Wessels, leier van die VF Plus Kovsies.

Lees verder: Reitz-sluiting die maklike uitweg, s? studenteleier

Bedrie?rs teiken Telkom-kli?nte

Volgens Telkom poog bedrieërs om sy korporatiewe en globale kliënte te oortuig om geld in 'n vals bankrekening te deponeer. Die vervalsers het fakse aan kliënte gestuur waarin hulle ingelig word dat Telkom se bankbesonderhede verander het.

Lees verder: Bedrie?rs teiken Telkom-kli?nte

Ruimtetuig land in poolgebied op Mars

Die ruimtetuig van NASA, die Phoenix Mars Lander, het gister sagkens op Mars se arktiese vlakte geland in 'n gebied waar vermoedelik ys begrawe is.

Lees verder: Ruimtetuig land in poolgebied op Mars

Etniese probleemgebiede rustig gisteraand

Etniese probleemgebiede aan die Witwatersrand, Wes-Kaap en Noordwes was gisteraand rustig, berig die polisie.

Lees verder: Etniese probleemgebiede rustig gisteraand

Nuwe uitvindsel gaan rekenaarhardeskywe vervang

Die Suid-Koreaanse elektronikamaatskappy Samsung het aangekondig dat hy 'n nuwe soort Soliedestaatskryf ontwerp het wat na verwagting hardeskywe in skootrekenaars gaan vervang.

Lees verder: Nuwe uitvindsel gaan rekenaarhardeskywe vervang

G8-omgewingsministers wil kweekhuisgasse halveer

Omgewingsministers van die G8-lande wat tans in Kobe, Japan, vergader, het hul leiers gevra om die teiken te aanvaar om kweekhuisgasse teen 2050 te halveer.

Lees verder: G8-omgewingsministers wil kweekhuisgasse halveer

Duisende immigrante skuil in Kaapstad

Die veldtog teen vreemdelinge wat oor die afgelope tien dae gevoer word, het duisende buitelanders genoop om skuiling te soek by militêre basisse, gemeenskapsale en ander veilige plekke in Kaapstad.

Lees verder: Duisende immigrante skuil in Kaapstad

Nederland gekritiseer oor ‘rassisme’

Nederland, wat altyd die reputasie geniet het as een van die mees liberale en verdraagsame lande in Europa, is so pas gekritiseer  weens toenemende "rassisme" in dié land.

Lees verder: Nederland gekritiseer oor ‘rassisme’

‘Weermag doen sy werk’

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is by magte en was nog altyd om alle opdragte tuis en oorsee te vervul, volgens kommunikasiehoof Siphiwe Dlamini.

Lees verder: ‘Weermag doen sy werk’