Toyota se binnelandse produksie sal in 2009 na alle verwagtinge met 25 persent daal, teruggerem deur 'n kwynende vraag te midde van 'n verhewigende wêreldwye afplatting. Japan se voorste voertuigvervaardiger verwag om 3-miljoen voertuie uit te stoot op die houermaatskappyvlak – wat filiale en verwante maatskappy uitsluit. Verlede jaar het die maatskappy 4-miljoen voertuie verkoop.
Zimbabwe se skoolstelsel stort in duie
‘n Skool in Zimbabwe Miljoene Zimbabwiese kinders kan skoolonderrig ontsê word wanneer die skole Dinsdag weer heropen, omdat duisende onderwysers dalk nie weer sal terugkeer werk toe nie, het die Britse welsynsorganisasie Save the Children gewaarsku. "Minder as 10 jaar terug het Zimbabwe die beste onderwysstelsel suid van die Sahara gehad, met byna elke kind
Madagaskar se president wil openbare orde handhaaf
Marc Ravalomanana Madagaskar se president, Marc Ravalomanana, het Sondag 'n beroep gedoen om openbare orde, 24 uur nadat 'n rebelse burgemeester sy bewind 'n diktatorskap genoem en gevra het vir 'n algemene staking. "Ek het gevra dat die eerste minister wet en orde regoor die land verseker," het Ravalomanana gesê, wat sy besoek aan Suid-Afrika
Lees verder: Madagaskar se president wil openbare orde handhaaf
Swart lewensredder sterf in haai-aanval
'n 27-Jarige lewensredder is dood nadat hy Sondag deur 'n haai aangeval is by 'n strand in Port St. Johns, het die Daily Dispatch Online Maandag berig. Volgens die verslag is Sikkanyiso Bangilizwe (27) dood minute nadat hy deur 'n tierhaai aangeval is by Tweede Strand in Port St. Johns. Bangilizwe en 'n vriend het
105 in Boksburg oor die naweek aangekeer
Eenhonderd en vyf mense is die naweek gearresteer in Boksburg, het Gauteng polisie Maandag gesê. Kaptein Mack Mngomezulu het gesê die verdagtes staar klagte in die gesig van poging tot moord, dronkbestuur, winkeldiefstal, besit van dagga en huishoudelike geweld. ресивер купитьданильченко юрій броніславович
SA ‘n land in staat van oorlog, s? IVP
Buthelezi Suid-Afrika is 'n land wat in 'n oorlog met homself gewikkel is, met korrupte leiers wat misluk in pogings om die probleem van misdaad aan te spreek, het die IVP leier, Mangosuthu Buthelezi Sondag gesê. Hy het gepraat by die loodsing van die party se verkiesingsmanifes by die Safa-Simbastadium in Pimville, Soweto. "Misdaad is
Vroulike veiligheidswag vermoor op kerkperseel
'n Vroulike veiligheidswag is vermoor gevind op die gronde van 'n gemeenskapskerk wat sy opgepas het in Plettenbergbaai, het die Weskaapse polisie Sondag gesê. 'n Woordvoerder, kaptein Malcolm Poije, het gesê die tante van die 24-jarige Xolelwa Lumbe het die polisie laat weet toe sy nie ná werk huis toe gekom het nie. "Die vrou
Rwandees-Kongolese magte dring Kongo dieper binne
Rebellesoldate in die Kongo Rwandese en Kongolese soldate het Sondag dieper in die sones ingedring wat deur Rwandese Hoetoe-milisie beheer word in 'n gesamentlike militêre operasie wat ten doel het om die gewapende groep wat sentraal-Afrika wil destabiliseer te verbrysel. Nege Rwandese milisielede is dood en een Kongolese soldaat is gewond in aanvalle vroeër die
Lees verder: Rwandees-Kongolese magte dring Kongo dieper binne
Iran wil Hamas weer bewapen
Iran is ongelukkig met die uitslag van die onlangse Gasa-oorlog, en hulle is veral ongelukkig met die swak vertoning van die Palestyne wat hulle in die nuutste taktiek en wapenshanteringsvaardighede opgelei het. Die span – sowat ‘n honderd van hulle – is baie vinnig deur die Israelse soldate uitgewis.
Iran is ongelukkig met die uitslag van die onlangse Gasa-oorlog, en hulle is veral ongelukkig met die swak vertoning van die Palestyne wat hulle in die nuutste taktiek en wapenshanteringsvaardighede opgelei het. Die span – sowat ‘n honderd van hulle – is baie vinnig deur die Israelse soldate uitgewis.
Tempelprostitusie
Tempelprostitusie is 'n duisende jare oue gebruik wat in heidense voor-Christelike gelowe voorgekom het. Dit was algemeen in die antieke Midde-Ooste in Babilonië en onder die Sumeriërs, asook onder die Romeine voor keiser Konstantyn.
Tempelprostitusie is 'n duisende jare oue gebruik wat in heidense voor-Christelike gelowe voorgekom het. Dit was algemeen in die antieke Midde-Ooste in Babilonië en onder die Sumeriërs, asook onder die Romeine voor keiser Konstantyn.
