Dwelmbaas huil oor hy teen Selebi getuig

Die veroordeelde dwelmhandelaar Glenn Agliotti het in trane uitgebars in die hof en sê hy wou nooit teen sy destydse vriend en die voormalige polisiehoof Jackie Selebi, getuig nie. “Edelagbare, dit is nie maklik om hier te wees nie…” “Ek wou nie hier wees om teen my destydse vriend en die beskuldigde getuig nie,” het

Lees verder: Dwelmbaas huil oor hy teen Selebi getuig

Waardetoevoeging tot Landbou

Daar word al meer gewys op die gevare van ‘n naderende hongersnood as voortgegaan word met politieke prosesse van sogenaamde grondhervorming, en waarna dit blyk dat grond nie meer produktief benut word nie, en gevolglik nie meer sy opbrengs lewer nie. Tog is onproduktiewe grond nie werklik iets nuuts nie. Veral rondom die stede sien

Lees verder: Waardetoevoeging tot Landbou

Vegvliegtuig stort neer

Twee vlieëniers is dood en talle is beseer toe ‘n Russiese MiG-23 vegvliegtuig Woensdag op ‘n huis in die Libiese hoofstad Tripoli neergestort het, het ooggetuies aan AFP gesê. Die vegvliegtuig was deel van ‘n vertoning in ’n Libiese lugskouvertoning, LAVEX 2009. Daar is nog geen verdere besonderhede in verband met die oorsaak van die

Lees verder: Vegvliegtuig stort neer

Franse eerste dame se werf veroorsaak ‘n ge-Twitter

Internasionale politiek het ‘n nuwe wending geneem met die skepping van die Franse president se vrou se nuwe webwerf. Die webwerf wat hierdie week die lig gesien het, bevat  22 sketse van beroemde politici en rocksterre. Wat die twee, politieke leiers en rockmusici, in gemeen het, is nie duidelik nie. Die sketse het alreeds ‘n

Lees verder: Franse eerste dame se werf veroorsaak ‘n ge-Twitter

Te veel wapens, sê Zuma

Daar is baie wapens wat in Suid-Afrika rondlê, het president Jacob Zuma gesê. “Baie mense word doodgemaak weens dié wapens,” het Zuma tydens die bekendstelling van die presidensiële blitslyn gesê. Hy het gesê sodra misdadigers ‘n wapen uithaal sal hulle skiet om dood te skiet. “’n Polisieman het drie keer na ‘n misdadiger geskiet om

Lees verder: Te veel wapens, sê Zuma

Minister blaas kwartmiljoen op luukse verblyf

Sewentien dae in die presidensiële suite, in een van Kaapstad se mees luukse hotelle, en die geselskap van vyf polisiemanne en twee amptenare, het belastingbetalers bykans ’n kwartmiljoen rand gekos sodat Nathi Mthethwa, minister van polisie, sogenaamd ‘n dak oor sy kop kon hê terwyl daar opknappingswerk aan sy ampswoning gedoen is. Mthethwa het tussen

Lees verder: Minister blaas kwartmiljoen op luukse verblyf

Australiese program berispe vir ‘rassisme’

‘n Australiese TV-programaanbieder het verskoning aangeteken vir ‘n swartgesigparodie van die Jackson Five. Die program, “Hey Hey It’s Saturday”, se gas was ‘n wit Amerikaanse akteur, Harry Connick Jr., wat sigbaar geskok was deur die aanbieding van Woensdagaand. Vier mans met Afropruike en swartgesmeerde gesigte het saam met ‘n Michael Jackson-nabootser gedans. Die nabootser se

Lees verder: Australiese program berispe vir ‘rassisme’

Bok van Blerk, jou geskiedenisonnie was nie so skerp!

Met ʼn onlangse besoek aan Pretoria het ek toevallig by ʼn verkeerskruising agter ʼn Bok van Blerk-toerbussie beland. Op die agterkant was daar ʼn uitbeelding van ʼn Boerekryger in die saal en ʼn Tommie aan sy linkerkant. Die geweer in die hande van die Boer het egter glad nie soos ʼn Mauser gelyk nie, maar

Lees verder: Bok van Blerk, jou geskiedenisonnie was nie so skerp!