Re?n vererger Zim-cholera-epidemie, s? Rooikruis

Die aanvang van die reënseisoen in Zimbabwe het vrese laat toeneem dat die cholera-epidemie in 'n katastrofe kan verander met derduisende wat reeds siek is en die verspreiding van die siekte na die buurlande, het die Rooikruisvereniging gesê. "Ons het reeds 'n baie ernstige situasie op hande en die reëns gaan dit net baie erger maak,"

Lees verder: Re?n vererger Zim-cholera-epidemie, s? Rooikruis

Ontevrede Zimbabwiese soldate dreig met verdere onluste

In tonele wat die regering van president Robert Mugabe geskok het, en spekulasie aangeblaas het dat dié regering se dae getel is, het dosyne soldate op 1 Desember amok gemaak in Harare, uit protes teen die ekonomiese verval in die land. Sommige bystanders het toegekyk, terwyl ander meegedoen het toe junior soldate, wat gefrustreerd was

Lees verder: Ontevrede Zimbabwiese soldate dreig met verdere onluste

Blanke vrou op KVP-bestuur

Sy is net 1,5 meter lank, maar Dinsdag het Lynda Odendaal op die Suid-Afrikaanse politieke toneel verskyn met 'n tentoonstelling van energie. "Ek is nie in die minste geïntimideer deur senior politici nie, omdat ek die belange van die mense op die hart dra," het die ma van vier aan SAPA gesê in 'n onderhoud

Lees verder: Blanke vrou op KVP-bestuur

Umkhonto-soldate in Bloemfontein vereer

Werkers was Dinsdagoggend besig om 'n podium voor te berei by die Phahameng begraafplaas in Bloemfontein voor die ANC se Heldedagvieringe. Teen 9-uur Dinsdagoggend, met slegs 'n klein handjievol gaste en media teenwoordig, was werkers besig om 'n tent op te slaan vir die gedenkdiens deur lede van Umkhonto we Sizwe (MK). Na verwagting sal

Lees verder: Umkhonto-soldate in Bloemfontein vereer

Tiener in hegtenis oor verkragting van 10-jarige dogtertjie

'n Sewentienjarige seun is in hegtenis geneem vir die beweerde verkragting van 'n 10-jarige dogtertjie in Mhluzi naby Middelburg, het Mpumalangapolisie Dinsdag gesê. Superintendent Abie Khoabane het gesê die meisie het teen 14:00 Sondag met haar maat in die straat gespeel. Sy het na die buitetoilet toe gegaan by haar maat se huis toe die

Lees verder: Tiener in hegtenis oor verkragting van 10-jarige dogtertjie

Zimbabwe-dodetal bereik 978, volgens VN

Die choleradodetal in Zimbabwe het gestyg tot 978, met 18 413 gevalle waarin mense daarmee besmet is regoor die Suider-Afrikaland, het VN-syfers Maandag getoon. Harare, die land se hoofstad, en die distrik is die ergste getref met 208 sterftes en 8 454 besmettings, het die VN se kantoor vir die koördinasie van humanitêre aangeleenthede gesê.

Lees verder: Zimbabwe-dodetal bereik 978, volgens VN

‘Moenie die ANC tart nie’ – Modise

Moenie die ANC tart nie, want hy sal homself verdedig, het die adjunksekretarisgeneraal van die party Thandi Modise Maandagaand in Bloemfontein gesê. Sy het voor 'n volgepakte Manguang-stadsaal gepraat by 'n gala-dinee ter herdenking van diegene wat gesterf het in die vryheidstryd. Haar opmerkings was net ure voor die begin van die party se groot teenveldtog teen

Lees verder: ‘Moenie die ANC tart nie’ – Modise

Zim-lugmagbevelvoerder gewond in sluipmoordaanval

Perrance Shiri Zimbabwe se lugmagbevelvoerder, Perrance Shiri, is gewond in wat die Zimbabweregering 'n sluipmoordaanval genoem het op Robert Mugabe se lojale volgeling. The Herald het berig dat Shiri in die arm gewond is deur 'n onbekende skutter toe hy Saterdagaand na sy plaas toe gery het in noordwestelike Zimbabwe. Shiri is een van Mugabe se

Lees verder: Zim-lugmagbevelvoerder gewond in sluipmoordaanval

SA is een nasie met een toekoms ? DA

Helen Zille Suid-Afrikaners is een volk met een toekoms, het DA-leier Helen Zille gesê in die party se Versoeningsdagboodskap. Zille het gesê die DA het sy toewyding hernu om die verdeeldheid van die verlede te oorkom en 'n oop gemaanskap wat gewortel is in liefde vir diversiteit daar te stel vir almal. "Vandag (Dinsdag) is

Lees verder: SA is een nasie met een toekoms ? DA

‘Derrick’ sterf op 85

Horst Tappert (middel) in ‘n toneel uit ‘Derrick’ ’n Duitse akteur wat wêreldwyd bekend was, is die afgelope naweek op 85-jarige leeftyd oorlede. Hy was Horst Tappert oftewel Stephan Derrick, wat die rol van ’n Münchense hoofinspekteur gespeel het in die misdaadreeks Derrick. Dit is in sowat honderd lande uitgesaai, onder meer Suid-Afrika, en was

Lees verder: ‘Derrick’ sterf op 85