VSA vrees Islam se invloed in Libië

Die stof het dalk gaan lê na ses maande van gevegte in Libië, maar Amerikaanse amptenare het ‘n nuwe kopseer ontdek: Militante Moslems. Die VSA het hulle pogings om sulke militantes wat ‘n bedreiging kan inhou in ‘n post-Gaddafi Libië te identifiseer, verskerp. Die VSA se teenterrorisme- en intelligensie-agentskappe samel tans inligting in om die mag,

Lees verder: VSA vrees Islam se invloed in Libië

Klag teen Transnet oor wit pensioene

Die VF Plus het Woensdag ‘n kriminele klag in Pretoria teen Transnet en sy hoof uitvoerende beampte, mnr. Brian Molefe, gelê. Die klagte is gelê in terme van artikels 7(a) en 27(1) van die Wet op Magte, Privilegie en Immuniteite van die Parlement en Provinsiale Wetgewers 4 van 2004. Die VF Plus en die Transnet-pensioenarisse

Lees verder: Klag teen Transnet oor wit pensioene

Polisie wil vir oorlog bewapen word

Die polisie moet toegerus word met wapens soortgelyk aan dié wat deur swaar gewapende misdadigers gebruik word, het die Suid-Afrikaanse Polisie-unie (Sapu) Donderdag gesê ná die moord op ‘n polisiebeampte in Bizana in die Oos-Kaap. “As jy na ‘n oorlogsone gaan, moet jy ook toepaslik gewapen wees,” het Oscar Skommere, woordvoerder van die unie, in

Lees verder: Polisie wil vir oorlog bewapen word

Mandela, geen einde in sig

Suid-Afrikaners sal die geleentheid kry om die Mandela-familie se lewe van nader te beskou met ‘n nuwe realiteitsreeks wat binnekort uitgesaai gaan word, het die familie Donderdag bekendgemaak. Die program sal op die lewens van drie kleinkinders van oudpres. Nelson Mandela fokus, het Rick Leed, vervaardiger van die realiteitsreeks, aan verslaggewers in Johannesburg gesê. Die

Lees verder: Mandela, geen einde in sig

SA sal moet opdok as IMF-lid

Pravin Gordhan, minister van finansies het gesê Suid-Afrika sal waarskynlik honderdmiljoene dollars aan die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) moet oorhandig om Europa se ekonomiese ineenstorting te keer. Gordhan het in Pretoria gesê werksgeleenthede sal deur só ‘n stap beskerm word. “Europa sal na raming $2 000 miljard benodig as sake skeefloop en die IMF moet regstaan

Lees verder: SA sal moet opdok as IMF-lid

Tronk verbied Pulitzer-boek oor ras

‘n Gevangene in ‘n tronk in die VSA in Alabama het in ‘n regsgeding geëis dat sy bewaarders hom verhinder om ‘n Pulitzer-bekroonde boek oor Amerika se rasse-geskiedenis te lees, en daardeur sy burgerregte skend. Kilby Korrektiewe Fasiliteit se gevangene Mark Melvin sê hy het Douglas Blackmon se Slavery By Another Name: The Re-Enslavement of

Lees verder: Tronk verbied Pulitzer-boek oor ras

China daag VSA se seemag uit

Voormalige Filippynse president Fidel Ramos het Woensdag gesê dat China se onlangse uitdagende houding betreffende seegeskille gemotiveer word deur ‘n begeerte om Amerikaanse mag uit te daag, en hy voorspel dat meer spanning gaan kom. Op ‘n besoek aan Washington, het Ramos gesê China en die Verenigde State van Amerika “skadu-boks” oor die Suid-Sjinese See

Lees verder: China daag VSA se seemag uit

Swart aanvallers vry agv swak polisiewerk

Weens die onkundigheid en onbekwaamheid van swart polisielede is tien swart aanvallers wat daarvan aangekla word dat hulle in 2009 ‘n verlamde vrou en haar bejaarde ma wreed in ‘n rooftog op ‘n plaas by Rosendal aangerand het, vrygespreek. ‘n Elfde een wat ook by die aanval betrokke was, is intussen dood. Streeklanddros Ollie Koekemoer

Lees verder: Swart aanvallers vry agv swak polisiewerk

Koekverkoping glo ‘rassisties’

Studente van etniese minderheidsgroepe by ‘n elite Amerikaanse universiteit in Berkeley, Kalifornië, het ‘n “rassistiese” koekverkoping op die kampus veroordeel. Die koekverkoping is Dinsdag gehou om die rol van ras en geslag in universiteite se aansoekvorms aan die kaak te stel. ‘n Herrie het ontaard oor die verkoping wat die universiteit se Republikeine by die

Lees verder: Koekverkoping glo ‘rassisties’