Helen Zille, DA-leier, het Sondag gesê die skietery op Ficksburg sal eendag as ‘n waterskeiding in Suid-Afrika se geskiedenis beskou word. Ses polisiebeamptes is in hegtenis geneem in verband met die dood van Andries Tatane, wat dood is tydens ‘n betoging oor dienslewering in Ficksburg, het die Onhafhanklike Klagtedirektoraat (OKD) Sondag gesê. “Die beeld van
‘n Volkstaat van grafte
Terwyl daar reeds meer as 3000 boere deur swart moordbendes vermoor is, ondersteun die ANC Julius Malema in die saak wat Afriforum en TLU SA teen die ANC-jeugleier in die Gelykheidshof voer. In weerwil van die hofsaak wat in sitting is, sing beide Malema en Shivambu (ook lid van die jeugliga se bestuur) die gewraakte
PRAAG verwelkom VN-ondersoek na Afrikanervolksmoord
Ná vele briewe en drie oorsese besoeke om die gewelddadige aanvalle op Afrikanerboere onder die internasionale gemeenskap se aandag te bring, verwelkom PRAAG die besoek van ‘n VN-afvaardiging binne enkele weke om die moontlikheid van volksmoord in Suid-Afrika te ondersoek. Die Pro-Afrikaanse Aksiegroep het by monde van sy leier, dr. Dan Roodt, gesê: “Die aankondiging
Lees verder: PRAAG verwelkom VN-ondersoek na Afrikanervolksmoord
Waar het jy daardie naam gekry?
Daar is in Suid-Afrika plekke soos Bloedrivier, Vegkop, Moordkrans, Lydenburg en Treurrivier wat selfs sonder kennis van die geskiedenis ‘n verhaal vertel van ‘n stryd om vestiging en vryheid. Maar daar is ook Platbakkies, Agtertang, Spoegrivier, Hotazel, Breekkerrie, Pampoenpoort, Tietiesbaai en die veelbesproke Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein! Dit getuig weer van ‘n fyn sin vir humor. Dan is
Hefboomkrag
игри для дитейлобановский александр дети
Brics bult spiere
Die BRICS-groep van opkomende markmagte het Donderdag vir ‘n opgeknapte globale monetêre stelsel wat minder staatmaak op die dollar gevra, asook ‘n meer invloed in internasionale finansiële instellings. Die leiers van Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika het ook ‘n beroep vir sterker regulering van afgeleide markte gedoen om die buitensporige wisselvalligheid in voedsel en
Hof behou uitspraak voor oor Zim-boere
Die Noord-Gautengse Hooggeregshof het vandag uitspraak voorbehou in die omvattende hofaansoek wat die Zimbabwiese regering gebring het om te probeer verhoed dat die SAOG-tribunaal se uitspraak ten gunste van Mike Campbell en 78 ander wat in Zimbabwe geboer het, met die hulp van AfriForum in Suid-Afrikaanse howe afgedwing word. Die uitspraak word oor sowat vier
Malema-ondersteuners ingebus
‘n Bus vol ondersteuners van Julius Malema, president van die ANC-jeugliga, het Donderdag by die hof hul opwagting gemaak. Malema word deur die burgerregtegroep, AfriForum, van haatspraak aangekla oor die sing van die woorde “Skiet die Boer” of “awudubhule ibhunu”. “My president, my president, los my president uit,” het een van die ondersteuners geskree. Malema
Vrae oor aanvalsgewere
Die minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, moet antwoord oor die gebruik van outomatiese aanvalsgewere vir die beskerming van Julius Malema by die Gelykheidshof in Pretoria. Mnr. Pieter Groenewald (LP) woordvoerder van polisie vir die VF Plus het ‘n vraag by die parlement ingedien waarin hy vra of die wapens gelisensieerd is en aan wie
Dubbele standaarde
“Dit is absolute dubbele standaarde van die ANC om te wil besluit watter geskiedenis hulle wil behou en watter geskiedenis hulle nie pas nie,” het dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier gesê. Dr. Mulder het gereageer op mnr. Mantashe se beswaar teen die konstitusionele hof se beslissing dat Robert McBride wel ‘n moordenaar genoem mag word,
