Oorblywende buitelanders in die Klerksoord vlugtelingkamp in Akasia, noord van Pretoria wat Maandag gesluit is, het belowe om net daar te bly. Hulle het gesê hulle sal eerder gearresteer word as om na ‘n ander skuiling te trek. “Ons is bereid om na enige plek buite Suid-Afrika te gaan. Ons sal nie na enige skuiling
Mediese afval gaan nuwe krisis veroorsaak
Suid-Afrika is besig om na ‘n nuwe krisis toe te beweeg indien die onwettige storting en opgaar van gesondheidsrisikogemors gaan voortduur. ‘n Plaaslike belangegroep, Health Care Waste Forum, het met die departement van omgewingsake en toerisme en die departement van gesondheid saamgespan om ‘n stop te sit aan die onwettige storting van mediese afval wat
Limpopo premier bedank
Die premier van Limpopo, Sello Meloto het bedank, het hy Dinsdag aan SAUK nuus gesê. “Ek het gister (Maandag) my bedanking ingedien,” het Meloto gesê. “Ek sal werk tot die nuwe premier ingesweer word deur ‘n regter,” het hy bygevoeg. Koerante het Dinsdag beweer dat Meloto ingestem het om die KVP se premierskandidaat in Limpopo
Vigsgevalle in Hong Kong styg
Hong Kong het sy hoogste syfers ooit van MIV-besmettings bekend gemaak in ‘n enkele jaar in 2008, het die stad se departement van gesondheid Dinsdag aangekondig. Daar was 435 nuwe gevalle van MIV aangeteken, die hoogste totaal sedert rekords begin het in 1984 en 5% meer as in 2007, het ‘n woordvoerder gesê. Van die
Britte wil van immigrante ontslae raak
‘n Ondersoek van die Daily Telegrapg/YouGov toon dat immigrasie die grootste kommer is wat mense wil hê ‘n volgende regering moet hanteer. Twee en vyftig persent het gesê hulle wil hê dat ‘n Tory-regering immigrasie moet verminder. Hierdie week het immigrasiesyfers getoon dat een uit nege mense wat in Brittanje woon oorsee gebore is, wat
Shaik gaan vrygelaat word
Schabir Shaik, voormalige finansiële raadgewer van mnr. Jacob Zuma, gaan op mediese parool vrygelaat word. Die redes vir die besluit is nie bekend gemaak nie. Mediese parool word gewoonlik slegs aan terminaal siek gevangenes toegestaan. Die departement van korrektiewe dienste (DKD) het gisteraand bevestig nadat hulle ingelig is van die besluit deur die korrektiewe toesig-
Krieketspelers aangeval
SkyNews berig dat agt spelers van Sri Lanka se krieketspan Dinsdag gewond is toe daar op hulle geskiet is terwyl hulle onderweg was na die plaaslike krieketstadion. Die derde dag se spel in die tweede toets was geskeduleer om Dinsdagoggend in Lahore te begin. SkyNews het ooggetuies aangehaal wat sê minstens 25 polisiebeamptes is in
Abdoel Minty dalk hoof van die IAEA
Die 35 lande van die IAEA se bestuursraad is gereed om voort te gaan met die proses om ‘n opvolger te verkies in die plek van die agentskap se direkteurgeneraal Mohamed El-Baradei, wat in November moet uittree na sy derde termyn. Verlede week het El-Baradei sy mees onlangse verslag bekend gemaak oor Iran wat toon
AU veroordeel sluipmoord op Afrikaleier
Die Afrika Unie se topleier, Jean Ping, het Maandag die sluipmoord op Guinee-Bissau se president, Joao Bernardo Vieira, deur soldate as ‘n “kriminele daad” beskryf. “Ek was diep geskok vanoggend om te hoor van die sluipmoord op die president van die republiek van Guinee-Bissau, Nino Vieira. Die AU en myself veroordeel die kriminele daad,” het
Indi? wil die ruimte in
Indië het ‘n ambisieuse projek van $2,5miljard aangepak om sy eerste ruimtevaarders teen 2015 die ruimte in te stuur, ‘n skuif wat beskou word as ‘n poging om by te bly by sy groter buurman, Sjina, in ‘n opkomende stryd om in die ruimte te wees. Die Indiese Ruimte Navorsingsorganisasie (ISRO) het voorgestel dat twee
