Geagte Mnr. Cronjé, Reaksie op u brief aan Steve Hofmeyr. Ek ken u nie persoonlik nie, maar ek neem aan u is ‘n geleerde man. Om hierdie rede neem ek die vrymoedigheid om eers die hele saak te vereenvoudig voordat ons die konteks daarvan bespreek. “‘n Populêre leiersfiguur van ‘n spesifieke kultuurgroep maak ‘n uitlating
Die smal weg
online casino free 10 no depositДанильченко Харьков
DA gebruik swart liedjie wat hulle eers ‘idioties’ genoem het
Musikant Sello Twala, wat eers deur die DA as ‘n “idioot” beskryf is vir sy liedjie “Vulindlela”, se einste liedjie word deesdae vir die DA ingespan. Die DA het sy lied “Vulindlela” tydens vanjaar se aanloop tot die plaaslike verkiesings gespeel by hulle saamtrekke. Twala is egter hoogs ontstoke aangesien dit sonder sy medewete geskied.
Lees verder: DA gebruik swart liedjie wat hulle eers ‘idioties’ genoem het
IMF-hoof het glo skryfster ook seksueel aangerand
Volgens ‘n Franse skryfster het Dominique Strauss-Kahn, besturende direkteur van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF), haar ook nege jaar gelede seksueel aangerand. David Koubbi, ‘n regsverteenwoordiger, sê die skryfster Tristane Banon wil ‘n wettige klag teen die IMF-hoof lê. Koubbi sê Banon het nie Strauss-Kahn aanvanklik aangekla nie as gevolg van die “spanning” wat sy
Lees verder: IMF-hoof het glo skryfster ook seksueel aangerand
‘Skiet die boer’ is haatspraak én aanhitsing tot moord
Regter Leon Halgryn, waarnemende regter, het Maandag in die Suid-Gautengse hooggeregshof uitspraak gelewer betreffende “Skiet die boer”. Volgens dié uitspraak is die lied nie alleen haatspraak is nie, maar ook aanhitsing tot moord. Hy het die ANC se aansoek om verlof tot appèl van die hand gewys. Die regerende party het verlede jaar ‘n aansoek
Lees verder: ‘Skiet die boer’ is haatspraak én aanhitsing tot moord
Ernstige skrywers en liberale dubbele standaarde
Die geskree wat opgegaan het oor Steve Hofmeyr se gewraakte liedjie wat die k-woord bevat, kon mens seker verwag. Jy sal dit natuurlik te wagte wees van Malema en kie, wat g’n tyd sal verspil om uit te wys dat Steve ook opruiende liedjies sing nie, en wat probeer om hul gewelddadige liedjies met Steve
Lees verder: Ernstige skrywers en liberale dubbele standaarde
ANC oortree verkiesingskode
Die Vryheidsfront Plus gaan vandag ‘n klag by die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) teen president Zuma lê vir sy uitsprake wat hy in die Vrischgewacht-township naby Delareyville aan kiesers gemaak het. Zuma het volgens Beeld (13/05/2011) gesê dat diegene wat hulle rug teen die ANC draai, teëspoed sal moet trotseer en aan die ANC-voorvaders verantwoording sal
Rusland veroordeel NAVO-optrede in Libië
Sergei Lawrof, die Russiese minister van buitelandse sake, het Navo se optrede in Libië veroordeel en sê dat vegvliegtuie van die alliansie, in teenstelling met die reëls van die Verenigde Nasies, besig is om burgerlike teikens aan te val. “Daar is te veel oortredings van die VN-Veiligheidsraad se resolusie,” het Lawrof gesê. “Dit is heeltemal
Oneerlike kandidate sal uitgegooi word – Zuma
Die ANC het gemeenskappe geloof vir hulle keuses van kandidate omdat demokrasie daardeur versterk kan word, het President Jacob Zuma Sondag gesê. “Die verantwoordbaarheid van ons openbare verteenwoordigers moet verbeter word. Die deursigtigheid van ons prosesse moet verhoog word,” het hy aan duisende ANC-ondersteuners by die party se finale verkiesingsaamtrek in die FNB-stadion gesê. “Daardeur
IMF-hoof vas na seksaanval
Dominique Strauss-Kahn, voorsitter van die Internasionale Monetêre Fonds, is in hegtenis geneem op aanklagte van ondermeer poging tot verkragting nadat hy daarvan beskuldig is dat hy ‘n hotelwerker sy ‘n hotel in Manhattan, New York, seksueel aangerand het. Strauss-Kahn is Sondagoggend in hegtenis geneem nadat hy van ‘n Air France-vlug af vergesel is. Paul Browne,
