Shaik en Derby-Lewis: Dubbele standaarde

Terwyl Schabir Shaik op mediese parool gholf speel, ontvang Clive Derby-Lewis in die tronk chemoterapie teen ernstige prostaatkanker. Volgens korrektiewe dienste kwalifiseer Derby-Lewis blykbaar nie vir soortgelyke mediese parool nie. Geen logiese of regsverduideliking bestaan vir hierdie dubbele standaarde nie. Hierdie dubbele standaarde tas die geloofwaardigheid van die Departement van Korrektiewe Dienste asook die van

Lees verder: Shaik en Derby-Lewis: Dubbele standaarde

R1,2 miljard aan NYDA onverantwoordelik

Die Vryheidsfront Plus-jeug is geskok dat die Nasionale Tesourie ‘n astronomiese bedrag van R1,2 miljard oor die volgende drie jaar aan die sukkelende Nasionale Jeug Ontwikkelingsagentskap (NYDA) toegeken het. Dit is veral kommerwekkend dat so ‘n groot bedrag aan die agentskap gegee word te midde van die talle bewerings van ongerymdhede wat die rondte doen.

Lees verder: R1,2 miljard aan NYDA onverantwoordelik

Umalusi nog nie duidelik nie

“Die VF Plus het die Umalusi-verslag bestudeer en bevind dat baie van die vrae wat die party gehad het rakende anomalieë wat op grondvlak plaasgevind het ten opsigte van die 2010-matriekpunte, nog nie beantwoord is nie. Die verslag dui op die oog af op geen onreëlmatighede aan Umalusi se kant nie, maar los sekere raaisels

Lees verder: Umalusi nog nie duidelik nie

Landboudebat vra feite

“Landboudebatte moet op feite en nie op propaganda-aannames gevoer word nie,” het dr. Pieter Mulder, adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye gesê. Dr. Mulder was die spreker by ‘n boeredag op Christiana in die Noordwes-provinsie en het dit as een van die landbou-uitdagings vir 2011 genoem. “Veralgemenings wat maak asof die verhoudinge tussen kommersiële boere

Lees verder: Landboudebat vra feite

Waar is daardie geld heen?

“Sal die ANC oop kaarte speel oor hoeveel die belastingbetalers uiteindelik sal opdok vir die ANC se eeufeesvierings nadat die regering erken het dat die belastingbetalers reeds begin betaal het, en steeds sal opdok? “Uit die begroting self is dit onmoontlik om so iets af te lei, aangesien dit onder verskillende items geplaas is en

Lees verder: Waar is daardie geld heen?

Regses, Duitsers en gays

Skoppensboer verneem dat daar amper ewe veel faksies in die DA bestaan as in die ANC. Veral in Johannesburg vind raadslede dit etenstye moeilik om ‘n sitplek aan die etenstafel te vind. Gister by die Johannesburgse raadsvergadering sê een DA-raadslid op Engels, blykbaar van Joodse afkoms: “Ek kan nie daar gaan sit nie, want dis

Lees verder: Regses, Duitsers en gays