Liberale demokrasie pas nie in ‘n plurale staat in nie. Die debat tussen Riaan van Heerden en Eusebius McKaiser in die By van 9 Oktober 2010 is so lesenswaardig dat almal daarvan kennis moet neem. Ironies genoeg is my eie standpunt nader aan dié van McKaiser, die selfgeïdentifiseerde swartman, as aan Riaan die “liberale denker”.
Lees verder: Van Heerden en McKaiser oor die afwesigheid van ‘n nasionale identiteit
