Mnr. Jannie Fourie het aangehou veg teen twee gewapende swart aanvallers nadat hy nege keer geskiet is. Drie gewapende swartes het in die vroeë oggendure op 15 April 2008 by die Fouries se huis in Pretoruispark, Pretoria ingebreek. Fourie is deur die gille van sy vrou Bernice wakker gemaak. Die volgende oomblik sien hy hoe
Time se Zuma-artikel en werklikheidskoors
In die jongste uitgawe van Time is ‘n breedvoerige artikel oor pres. Jacob Zuma wat net sowel deur ‘n uiters knap beeldpoetser geskryf kon wees. Dit skep ‘n oorheersend positiewe indruk terwyl genoegsaam op die bedenkinge gewys word om die artikel geloofwaardigheid te verleen, veral aan lesers in lande wat nie daagliks op die Suid-Afrikaanse
Iran konfiskeer Nobelvredespryswenner se medalje
Die eerste Moslemvrou wat die Nobel-vredesprys verower het, het ook die eerste persoon in die 108 jaar waarin dié toekenning gemaak word wat haar Nobelprysmedalje kwyt is nadat die Iranese owerheid daarop beslag gelê het. Shiren Edabi, wat ook Iran se eerste vroueregter was, sê ook haar Erelegioenskap en ring wat sy by die Duitse
Lees verder: Iran konfiskeer Nobelvredespryswenner se medalje
Vesting Europa
{jathumbnail off} “Wat moet ons eerste doen? Die muur hoër bou of minarette oprig?” компрессоры ценаОлександр Васильович Фільчаков
Perskeslaai
{jathumbnail off} Makliker kan dit nie! Rangskik ‘n paar lekker ryp perskes, kaalperskes, nektariens as jy wil, in wiggies gesny op ‘n mooi bord. Braai ewe veel dun snye Italiaanse ham, prosciutto, in hul eie vet tot bros, breek en strooi oor die kaalperskebord. Bedrup met goeie balsamiese asyn en geniet. игры детскииЛобановский
Dodetal in Russiese treinongeluk styg steeds
Die dodetal styg steeds nadat ‘n bomontploffing ‘n Russiese passasierstrein verlede Maandag laat ontspoor het. “’n Vrou het Sondag in die hospitaal aan beserings beswyk. Dit bring die dodetal op 26,” het Tatyana Golikova, minister van gesondheid, gesê. Owerhede in Petersburg sê die bomaanval wat ‘n trein laat ontspoor het, was ‘n terreuraanval. Alexander Bortnikof,
Interpol lê beslag op 1768kg ivoor
Interpol en Kenia se Nasionale Wildbewaringsorganisasie het ná ’n klopjag op winkels en voertuie, beslag gelê op sowat 1 768 kg onwettige olifantivoor. Die operasie is oor ses lande uitgevoer en het nagenoeg drie maande geduur. Owerhede het ook beslag gelê op ander onwettige diereprodukte soos die pels van luiperde én krokodil en- slagvelle, het
Mbeki moet om verskoning vra
Zwelinzima Vavi, hoofsekretaris van Cosatu, het Maandag gesê voormalige president Thabo Mbeki moet jammer sê oor sy hantering van die MIV/vigs-pandemie, het Beeld berig. Hy het op die vooraand van Wêreldvigsdag in Johannesburg gesê Mbeki se optrede van die MIV/vigs-pandemie is ’n “baie ongelukkige bladsy” in die land se geskiedenis, maar “dié bladsy behoort tot
Duskant die Rubicon
“Die Rubicon oorsteek” is spreekwoordelik ‘n onomkeerbare daad. Die Rubicon is ‘n 29 kilometer rivier in Italië. Hierdie idioom is ontleen aan Julius Caesar wat die Rubiconrivier in 49 vC oorgesteek het, ten spyte van ‘n Romeinsregtelike verbod om so te doen. Die Rubicon was die grens tussen Noord en Suid Italië en om die
Italiaanse regse vleuel verwelkom Switserse minaretverbod
‘n Minister en ander politici in Italië het gister die uitslag van ‘n Switserse referendum ten gunste van ‘n verbod op die konstruksie van nuwe minarette verwelkom en dit ‘n les in demokrasie genoem. “Switserland stuur daarmee vir ons ‘n helder sein: Ja vir kloktorings, nee vir minarette,” het Roberto Calderoli, die minister van administratiewe
Lees verder: Italiaanse regse vleuel verwelkom Switserse minaretverbod
