Die gronddebat het pas weer opgevlam en die vonke spat na alle kante. Maar soek hoe hard ek wil, ek kan net een praktiese voordeel daarin vind. Daar is lonende maniere om ‘n mens self mee uit te put: Fietsry, touspring en draf, byvoorbeeld, bou spierkrag en stamina. Geslagsgemeenskap bevorder bloedsomloop. Om met swartmense oor
Taakspan aangestel om ‘doodsberigte’ te bestuur
Onophoudelike nuus oor Mandela se afsterwe het blykbaar die regering en sy buitelandse aanhangers tot inkeer gebring. ‘n Taakspan bestaande uit plaaslike en buitelandse media- en regeringsamptenare sal ingestel word om toekomstige nuusberigte oor oud-president Nelson Mandela se gesondheid te hanteer. Regeringswoordvoerder Jimmy Manyi het gesê die besluit om die span te vorm, is geneem
Lees verder: Taakspan aangestel om ‘doodsberigte’ te bestuur
Malema by Implats
ANC-jeugliga leier, Julius Malema, sal werkers by Impala Platinum (Implats) se myn naby Rustenburg Dinsdag toespreek, na aanleiding van ‘n vyf weke lange onwettige staking. Jeugliga woordvoerder Floyd Shivambu het gesê Malema sal praat met die werkers by die Freedom Park-stadion oor die nasionalisering van myne en beter werksomstandighede. Maandag het die National Union of
Student dood na geweld op kampus
‘n Twintigjarige student is Maandag dood nadat geweld by die Walter Sisulu Universiteit in Mthatha op die kampus uitgebreek het, het die polisie in die Oos-Kaap gesê. “Hy was op die dak van ‘n kampusgebou saam met talle ander studente,” het lt. kol. Mzukisi Fatyela gesê. “Sommige van hulle het klippe na die polisie gegooi.”
‘Rassehaat kan tot Obama-moord lei’
In ‘n vurige lesing aan duisende volgelinge van die Nasie van Islam Sondag in Chicago, het pastoor Louis Farrakhan gewaarsku dat rassehaat kan lei tot pogings om president Barack Obama te vermoor. Farrakhan het heelwat van sy toegespreek gewy aan wat hy as Satan se invloed oor die rassistiese kragte in die politiek en die
Kommandokorps ontken rassisme
Die Kommandokorps het Maandag ontken dat die groep se paramilitêre kampe jeugdiges teen swart mense geïndoktrineer het. “Geen uitsprake van haatspraak word ooit gemaak nie. Kadette word geleer om hul eie taal, kultuur, tradisies, godsdiens en ras lief te hê. Dit is in die grondwet,” het Franz Jooste, uitvoerende direkteur van die groep, Maandag in
‘Jeugliga-verbod het regses losgelaat’
Die verbod op ‘n “radikale stem” binne die ANC het die vertroue van regse leiers wat glo dat swart mense geen aandeel in die land het nie, versterk, het die ANC-jeugleier Julius Malema gesê. “Hulle sê dat Suid-Afrika nie aan ons behoort nie en hulle sê so omdat hulle weet dat die radikale stem van
Moedertaalonderrig die enigste oplossing
Die Molteno-instituut vir taal en geletterdheid het weer ‘n beroep op die regering gedoen om die politieke wil – en geld – vir moedertaalonderrig in Suid-Afrika te bewillig. Die uitvoerende hoof Masennya Dikotla sê hierdie is die enigste manier om kinders te help leer en beter te presteer. Dit kom nadat die Suid-Afrikaanse Instituut vir
Senegal se Wade klou
Amptenare in Senegal het Maandag stemme begin tel, terwyl inwoners op hul selfoonradio’s ingeluister het hoe die uitslae stadig inkom. Senegal se regerende president, Abdoulaye Wade, wat sy ampstermyn wil verleng, is uitgejou toe hy sy kruisie by ‘n stemlokaal getrek het. Die 85-jarige Wade se besluit om homself weer verkiesbaar te stel, het die
Taalstryd wen Majuba
Die Slag van Majuba het gedurende die Eerste Vryheidsoorlog op 27 Februarie 1881 plaasgevind. Generaal-majoor Sir George Pomeroy Colley was die opperbevelvoerder van die Britse magte in Suid-Afrika, asook die goewerneur van Natal en Hoë Kommissaris oor die Britse Kolonies in Suidelike Afrika, ʼn briljante man met uitstekende militêre rekord en voormalige professor aan die
