In die agste uitgawe van die Helen Suzman-stigting se internetpublikasie Focus is daar ’n insiggewende artikel oor die Xhosa Nostra. Daar word opgemerk dat Xhosas reeds lank deur Westerse sendelinge bearbei, opgevoed en bevoordeel is. Derhalwe het Xhosas ’n opvoedkundige voorsprong oor ander swart Suid-Afrikaners en was hulle meermale beter geplaas om struggle-organisasies soos die ANC te lei. Dit verklaar dan ook waarom Xhosas, en in ’n mindere mate Indiërs, uit die ANC se struggle te voorskyn gekom het as politieke leiers in Suid Afrika.
Jacob Zuma: die trein het reeds vertrek