Laat Derby-Lewis vry!

Die Bevry Clive Derby-Lewis veldtog het `n skrywe aan die minister van korrektiewe dienste, Nosiviwe Mapisa-Nqakula gestuur waarin vra gestel word oor Derby-Lewis se paroolaansoek. `n Woordvoerder van die veldtog, James Kemp sê hulle sal graag duidelikheid wil hê oor hoekom Derby-Lewis steeds in die gevangenes is. Die weduwee van wyle mnr. Chris Hani is

Lees verder: Laat Derby-Lewis vry!

Die nuwe rektor versaak akademie

Professor Jonathan Jansen, nuut aangestelde rektor van die Universiteit van die Vrystaat, het ʼn stang in die bek gekry. Dit was net ʼn kwessie van tyd voordat Jansen se versoenende houding jeens blankes, deur Cosatu en die Ministerie van Hoër Onderwys ondersoek, gekritiseer en verdoem sou word. Sy terugtrek van die aanklagte teen die sogenaamde

Lees verder: Die nuwe rektor versaak akademie

Reitz-vier vandag voor

Die saak teen die vier Reitz-studente sal Maandag begin in die Bloemfonteinse Streekshof open. Lede van die ANC en Cosatu het aansoek gedoen vir toestemming om voor die hof te betoog, het die woordvoerder vir die Vrystaatse polisie, kaptein Rulene Kühn, gesê. “Ons het operasionele planne in plek om enige voorvalle te hanteer. Die openbare

Lees verder: Reitz-vier vandag voor

Beboet omdat hulle nie Engels praat nie

Dallas, in die Amerikaanse deelstaat Texas, se polisie het oor die afgelope drie jaar 39 bestuurders beboet omdat hulle nie Engels gepraat het nie, het polisiehoof David Kunkle Vrydag aangekondig. Die polsielede wat hulleself daaraan skuldig gemaak het, gaan aangekla word vir ampsoortredings. Die sake wat nog nie aangehoor is nie, gaan laat vaar word,

Lees verder: Beboet omdat hulle nie Engels praat nie

Twee Britte in Kenia vermoor

Twee bejaarde Britte is op vakansie in Kenia vermoor. Die Britse departement van buitelandse sake het Sondag bevestig Norman Joel, 70, en sy vrou, Rita, 67, is verskeie kere gesteek tydens ’n vermeende rooftog in Mombasa, het The Mail on Sunday berig. Die moorde is op 15 Oktober by die Britse ambassade aangemeld. “Die polisie

Lees verder: Twee Britte in Kenia vermoor

Die internet staan in sy tienerskoene

Leonard Kleinrock sou nooit kon raai dat ‘n projek waaraan hy en ‘n span sowat 40 jaar gelede gewerk het, die wêreld sou oorneem nie. “Ons is elke keer verras as ons sien wat mense met die internet doen. Die internet was oorspronklik geskep sodat kommunikasie tussen twee rekenaars kon plaasvind. En kyk nou. Ons

Lees verder: Die internet staan in sy tienerskoene

‘n Wêreld sonder grense

Toe ek ‘n ondergraadse student was, het ek in die anargisme as politieke filosofie belanggestel. Op daardie stadium was Suid-Afrika ‘n blanke republiek met streng reëls en is daar selfs morele voorskrifte oor naaktheid in tydskrifte en die taalgebruik van romanskrywers soos Etienne Leroux en John Miles toegepas. Indien enigiemand twintig of dertig jaar gelede

Lees verder: ‘n Wêreld sonder grense