Twee eeue van onreg deur Engelse (en die Weste) voorwaar. Ná ek die artikel goed laat insink het, raak dit in my opinie al hoe duideliker hoe die groot wêreldmoondhede eintlik bang geword het vir die Afrikaner en wat hy kan verrig in Afrika. Was ons nie dalk die nuuste wêreldmoondheid van Europese oorsprong in
As komedie werklik word
As groot liefhebber van slapstick komedie was “The Onion Movie” (ook bekend as “The News Movie”) vir my ‘n treffer. Die spot word gedryf met almal en alles, soms bietjie smaakloos, maar heeltyd snaaks. Een van die snaaksste oomblikke in die fliek was toe ‘n gemaskerde rower, gewapen met ‘n rewolwer, ‘n bank binnestorm. Die
Winkelketting in Nederland weier Marokkane
Albert Heijn to go-filiale op treinstasies in Nederland weier om verder medewerkers van Marokkaanse afkoms in diens te neem. ''Dringend! Geen Marokkanen!' is die besliste boodskap van die winkels in Amsterdam Westtunnel, Amsterdam Lelylaan en Den Haag Centraal Station. Die oproep om Marokkaanse werknemers uit te sluit staan in 'n oorsig van die personeelafdeling waarin
Gaan MJ goddelike status bereik?
пазлы для детейОлександр Фільчаков прокурор
Zuma vra dat globale finansi?le argitektuur verander word
Die globale finasiële argitektuur moet verander word sodat ontwikkelende lande ook verteenwoordig word, het president Jacob Zuma Woensdag tydens sy toespraak in Sjarm El Sjeg, Egipte, gesê. Vyftien lande se staatshoofde is tans daar byeen vir die spitsberaad vir die Beweging vir Onverbonde Lande, BOL. Hy het gesê die "algehele onvermoë van finansiële intsellings om
Lees verder: Zuma vra dat globale finansi?le argitektuur verander word
Betogers versper pad tussen Sun City en Brits
Een persoon is beseer en drie is in hegtenis geneem nadat die polisie Maandagoggend met rubberkoeëls op 'n skare betogers losgebrand het naby Rustenburg, het die SAUK berig. Honderde inwoners van Lekgalong, Lethabong en Ikageng het die pad tussen Sun City en Brits met brandende bande afgesper. Die SAUK se nuusspan het berig dat die
Wynprodusente se toekoms lyk oes
Suid-Afrika se wynprodusente se toekoms lyk maar oes. Hulle is onder druk omdat die gemiddelde produksiekoste in die wynbedryf oor die afgelope vyf jaar met 24% gestyg het. Volgens ’n verslag deur VinPro, die wynprodusente se diensorganisasie, is wynproduksie op die lang termyn nie ekonomies volhoubaar is nie want oor dieselfde tydperk het wynprodusente se
Franse kan dalk Sondae werk
Franse wetgewers stem vandeesweek oor ’n omstrede wetsontwerp wat daartoe kan lei dat meer winkels Sondae sal mag handel dryf en dat meer mense werk. Voorstanders van dié wetsontwerp, een van president Nicolas Sarkozy se sleutelbeloftes, sê om sake-ure uit te brei wat Sondae insluit, sal die Franse ekonomie, wat teen die resessie veg, ’n
Swart ikoon is vermoor
Michael Jackson is vermoor. Dit is altans hoe die Los Angeles-polisie die sanger se dood op 25 Junie aan hartversaking interpreteer. Dr. Conrad Murray, die sanger se persoonlike geneesheer, is in die gereg se visier. Die nuwe wending laat verdere vrae oor die swart ikoon wat verkies het om wit te lyk, se reeds eienaardige
Hoe nou, Sadou?
Die Natalse tak van die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysers-Unie, Sadou, kla oor hoe eksamenantwoordstelle nagesien word. (Is dit nie terloops interessant hoe menige lande en organisasies met “Demokraties” in hulle name juis niks van die aard is nie? Sadou is ‘n gawe versameling Staliniste, en so ook was die Duitse Demokratiese Republiek allermins demokraties.) Volgens Sadou
