Perrance Shiri Zimbabwe se lugmagbevelvoerder, Perrance Shiri, is gewond in wat die Zimbabweregering 'n sluipmoordaanval genoem het op Robert Mugabe se lojale volgeling. The Herald het berig dat Shiri in die arm gewond is deur 'n onbekende skutter toe hy Saterdagaand na sy plaas toe gery het in noordwestelike Zimbabwe. Shiri is een van Mugabe se
Lees verder: Zim-lugmagbevelvoerder gewond in sluipmoordaanval
