De Klerk het sy spreekbeurt lankal verloor

Dis weersinwekkend om te aanskou hoe oud-president De Klerk sy rug ex post facto in die pers probeer styf maak oor problematiek wat primêr veroorsaak is deur die insigloosheid en gebrek aan ruggraat by hom en sy trawante wat hul eie mense tydens die onderhandelings met die ANC versaak het.

Lees verder: De Klerk het sy spreekbeurt lankal verloor

WGO s? vuil water raak armes die meeste

Die Wêreldgesondheidsorganisasie het vandeesweek gesê dat besoedelde en onveilige water een uit tien siektes veroorsaak en wêreldwyd tot ses persent van alle sterftes aanleiding gee.

Lees verder: WGO s? vuil water raak armes die meeste

Somber vooruitsig vir Britse premier

Daar is vandag min om te vier op Mandela se verjaardag vir die Britse Arbeidersparty. In weerwil van 'n vrolike atmosfeer by 'n Madiba-partytjie gisteraand, lyk dinge somber vir Gordon Brown.

Lees verder: Somber vooruitsig vir Britse premier

Naspers se bydrae tot die demokrasie

Is dit nie vreemd dat Naspers se hoof, mnr. Koos Bekker, nou om verskoning vra omdat 'n filiaal van sy groep die stembriewe vir Zimbabwe gedruk het nie?

Lees verder: Naspers se bydrae tot die demokrasie