'n Sweedse liefdadigheidsorganisasie het Amerikaanse troepe Maandag daarvan beskuldig dat hulle deur 'n hospitaal in Afghanistan gestorm het, deure afgebreek het en personeel vasgebind het op soek na militante. Die Amerikaanse weermag sê hulle gaan die saak ondersoek. Die aanklag dat die Amerikaners neutrale gebied oortree het kom 'n week nadat die VSA daarvan beskuldig
Ry bietjie minder luuks, vra Cosatu
Die Kongres van SA vakbonde (Cosatu) het gister 'n versoek aan ANC-ministers gerig wat motors van 'n miljoen rand of meer gekoop het om hulle vir meer beskeie voertuie in te ruil.
Die Kongres van SA vakbonde (Cosatu) het gister 'n versoek aan ANC-ministers gerig wat motors van 'n miljoen rand of meer gekoop het om hulle vir meer beskeie voertuie in te ruil.
Die magtige beeld van Obama
автоматическое освещение лестницылобановский политик
Karate Kallie eersdaags op die silwerdoek
Karate Kallie, ‘n nuwe Afrikaanse rolprent, word landswyd vrygestel op 18 September 2009. Die verhaal: Die koddige 17-jarige Kallie raak smoorverlief raak op die venynige skoolboelie se sussie. Temas soos liefde, onderdrukking, trots en respek is weereens die stapeldieet. Charl Groenewald, die uitvoerende vervaardiger meen dít is hoekom so ‘n verskeidenheid mense sal aanklank vind
Obama kan VSA na derdew?reldstatus lei s? Nobelpryswenner
Barack Obama maak dieselfde foute as sy voorgangers wat aanleiding gegee het tot die Groot Depressie sê Nobelpryswenner James Buchanan. Sy beleid kan selfs die VSA in dieselfde bootjie plaas as Argentinië wat van 'n eerstewêreldland na 'n derdewêreldland gegly het in die vorige eeu. Daar is "kommerwekkende ooreenkomste" tussen die huidige Amerikaanse administrasie se
Lees verder: Obama kan VSA na derdew?reldstatus lei s? Nobelpryswenner
Premier stel Skierlik-besoek af
Premier van Noordwes, Maureen Modiselle, het haar besoek aan arm gemeenskappe in Mazista en Skierlik Maandag afgestel. Volgens haar woordvoerder "sal nie almal deelneem nie". Tanana Monama sê hulle kon nie al die "rolspelers" mobiliseer nie en nie almal sou die geleentheid bywoon nie. Hy sê die meeste mense was nie bewus van die besoek
Swart polisie aan Oosrand skiet kleurlingseun dood
Swart metropolisiemanne aan die Oosrand, behorende aan die Ekurhuleni-stadsraad, het 'n 15-jarige kleurlingkind doodgeskiet nadat hulle hom 'n "fokken Boesman" genoem het.
Swart metropolisiemanne aan die Oosrand, behorende aan die Ekurhuleni-stadsraad, het 'n 15-jarige kleurlingkind doodgeskiet nadat hulle hom 'n "fokken Boesman" genoem het.
Lees verder: Swart polisie aan Oosrand skiet kleurlingseun dood
Koplose liggaam langs pad gevind
Die liggaam van 'n man sonder 'n kop is langs die pad naby Blinkpan, Mpumalanga gevind, het die polisie van Mpumalanga Maandag bekend gemaak. "Die ligaam is langs die Blinkpanpad gevind. Die kop en hande was nêrens te sien nie," sê Superintendent Abie Khoabane. Die polisie vermoed dat die moord van die man verband hou
600 Suid-Afrikaners leef as vlugtelinge
Die Saturday Star het onthul dat Brandon Huntley nie die enigste Suid-Afrikaner is wat deur Kanada asiel aangebied is nie. Daar is nog 32 ander gevalle van Suid-Afrikaners wat as vlugtelinge in Kanada leef. Terwyl die Suid-Afrikaanse owerhede skarrel om die internasionale verleentheid van Humtley se asiel te probeer verberg, het dit voorts aan die
Zim maak vooruitgang s? Zuma
Zimbabwe het aansienlike vooruitgang gemaak om sy politieke krisis van vegtende leiers op te los, want hulle het geleer om hulle verskille te begrawe, het pres. Jacob Zuma Maandag gesê. Hy het in Kinshasa by die SAOG-spitsberaad gepraat. Hy het gesê suidelike Afrika sal toesien dat Zimbabwe gehelp word in die oprigting van 'n eenheidsregering.
