Kirsty Coventry van Zimbabwe het 'n nuwe wêreldrekord in die 100-rugslag vir vroue opgestel.
Lees verder: Zimbabwe se Coventry verbeter 100m-rugslagrekord

Die Nasionale Vervolgingsgesag kan nie sê of hy die R30-miljoen se omkoopgeld wat Mbeki blykbaar ontvang het, gaan ondersoek nie.

Lees verder: Vervolgingsgesag onseker oor aantygings van omkopery
09:03:41 Zuma-ondersteuners het dit duidelik gemaak dat hulle bereid is om agter Msholozi te staan totdat hy president word.

Wetenskaplikes met aansien is besig om te waarsku dat die Noordpool teen die somer van 2013 ysvry kan wees.

Die Duitse maatskappy MAN Ferrostaal sê hy het nog nooit enige betalings aan president Thabo Mbeki, Jacob Zuma of enige ander ANC-lid gemaak nie.

Zimbabwe en Swaziland is eilande van diktatuur wat deur 'n see van demokrasie omsluit word, het Cosatu se sekretaris-generaal
Zwelinzima Vavi gesê.

Lees verder: Vavi verwerp Zimbabwe en Swaziland as diktature
Hoofman Mandla Mandela het die Nelson Mandela-museum geïgnoreer en gaan met sy eie planne voort om sy oupa se geboorteplek te ontwikkel.

19:14:34 Terwyl die oë van die wêreld op Beijing en die indrukwekkende aanbieding van die Olimpiese Spele gerig was, het Anglo-Amerikaanse belange in die Kaukasus bloedneus gekry. Dié streek is van toenemende belang in globale energiepolitiek en Rusland het pas gewys dat Westerse inmenging in sy agterplaas al hoe minder geduld sal word.

In hierdie geëmansipeerde tye waarin ons leef, is daar steeds van ons soort oor. Dis nou die vroue wat graag so 'n treetjie agter hul mans wil loop. Nie omdat hulle ondergeskik voel nie, maar omdat hulle die veiligheid van 'n leier wat die pad verken en die welvaart van sy volgeling op die hart dra, verkies.