Die saak van die vermoorde ANC-raadslid Jimmy Mohlala sal die aandag kry wat dit verdien, het Mpumalanga se LUR vir veiligheid en sekuriteit, Siphosezwe Masango, Woensdag gesê. Masango het die polisie geloof dat hulle die saak aan die georganiseerdemisdaadeenheid oorhandig het. "Dit wys dat die saak die aandag wat dit verdien sal kry, en dat
Handelaars gevra om Israelse produkte van die rakke te verwyder
Suid-Afrikaanse voedselhandelaars is gevra om Israelse goedere van hulle rakke te verwyder, het die Workers International Vanguard-liga Woensdag gesê. "Die versoek word gedoen as 'n saak van uiterste dringendheid in die lig van die huidige volksmoordoptrede deur die Israelse weermag in Gasa," het die liga gesê. Volgens die liga, het hulle geskryf aan die hoofuitvoerendebeamptes
Lees verder: Handelaars gevra om Israelse produkte van die rakke te verwyder
SAPD kan nie eie skobbejakke dissiplineer nie
‘n Polisievoertuig Slegs twee van 55 klagtes van wangedrag wat teen die polisie se BBP-eenheid gebring is, het in ontslagte geëindig oor 'n vierjaarperiode, het die DA Woensdag gesê. Dít, volgens die DA se woordvoerder, Dianne Kohler Barnard, laat dit voorkom asof die SA polisiediens nie in staat is om ongedissiplineerde polisiebeamptes wat herhaaldelik motoriste
Israel sal daaglikse bomaanvalle op Gasa staak
Israelse vegvliegtuie Israel sal die bomaanvalle op die Hamas-beheerde Gasastrook vir drie ure elke dag staak, het 'n woordvoerder gesê. Die aksie sou Woensdag begin. "Daar is besluit om die bomaanvalle tussen 1 uur en 4 uur elke dag te staak," het die militêre woordvoerder gesê. Die aankondiging het gekom ure nadat die Israelse eerste
Gasa se drinkwater raak min
Besoedelde water in Gasa Die Wêreldbank sê daar is toenemende tekens van 'n erge openbare gesondheidskrisis in Gasa as gevolg van 'n tekort aan drinkwater en 'n toename in die ineenstorting van die rioolstelsel. Die bank het Woensdag 'n verklaring uitgereik met data wat gebaseer is op dié van die plaaslike waterowerhede in Gasa. Die
Atta Mills gaan by Kufuor in Ghana oorneem
Verkiesingsplakkaat van John Atta Mills Uitgaande president John Kufuor, een van Afrika se mees gerespekteerde leiers, gaan Woensdag die leisels van Ghana aan John Atta Mills oorhandig, en so die tweede verkose leier word wat die leisels aan die opposisiepolitici moet oorhandig. Ten spyte van spanning in die tweede rondte van die historiese presidentsverkiesing, lyk
Bloedskenk simbolies van die nuwe SA
Die selflose Afrikaners is die bevolkingsgroep in die land wat die meeste bloed skenk. Die nuus dat die Suid-Afrikaanse bloeddiens 'n tekort aan geskonke bloed ondervind, toon miskien dat Afrikaners minder altruïsties begin raak.
Die selflose Afrikaners is die bevolkingsgroep in die land wat die meeste bloed skenk. Die nuus dat die Suid-Afrikaanse bloeddiens 'n tekort aan geskonke bloed ondervind, toon miskien dat Afrikaners minder altruïsties begin raak.
Zim-skole begin laat
‘n Skool in Zimbabwe Zimbabwe het die opening van skole met twee weke uitgestel, berig die staatsmedia te midde van vrese dat onderwysers nie vir lesse gaan opdaag nie weens die land se verswakkende humanitêre krisis. Skole was veronderstel om volgende Dinsdag vir die nuwe akademiese jaar te open maar die sekretaris vir onderwys, Stephen
Nuwe party kan nie blanke belang dien
Dit maak nie saak hoe erg die Kongres van die Proletariaat (sg. Cope) na blankes vry nie, die meerderheid van hul steun kom van swartes en swartes se belange as landsburgers is onversoenbaar met dié van blankes. Dus kan die Kongres van die Proletariaat (sg. Cope) nooit blanke belange dien nie.
Dit maak nie saak hoe erg die Kongres van die Proletariaat (sg. Cope) na blankes vry nie, die meerderheid van hul steun kom van swartes en swartes se belange as landsburgers is onversoenbaar met dié van blankes. Dus kan die Kongres van die Proletariaat (sg. Cope) nooit blanke belange dien nie.
Beskik die aarde oor twee kerne?
Dit is die klassieke beeld uit elke skoolkind se handboek, die weggesnyde beeld van die aarde se binnekant. Die bruin kors is papierdun, die warm mantellaag is oranje, die kokende vloeibare kern van die aarde se buitekern is geel, en die middel is 'n bal van soliede rooiwarm yster. Nou poog 'n nuwe teorie om
