Die ANC-jeugliga het sy voorsitter in Limpopo, Lehlogonolo Masoga, Maandag geskors weens ‘n rits oortredings. Dít kom nadat die jeugliga se konferensie in April in chaos geëindig het. “Lehlogonolo Masoga is geskors uit die Jeugliga en sou enige appèl aangeteken word, sal dit deur die gepaste forum hanteer word soos dit in die grondwet en
Kapers skiet man voor sy huis
‘n 53-jarige man is Maandagoggend gewond toe sy motor buite sy huis in Pinetown, Durban, gekaap is, het die polisie gesê. “Die slagoffer was omstreeks 07:30 op pad werk toe en het uit sy motor geklim op die hek te sluit. Toe hy omdraai was die verdagtes reeds in sy voertuig,” het Derrick Banks, ER24-woordvoerder,
Bokke? Watter bokke?
пародонтоз зубовлобановский класс харьков
Swart Expo ontaard in skietery
In drie afsonderlike skietvoorvalle is tien mense in die sentrum van Indianapolis, VSA, gewond en honderde verstrooi tydens die stampvol Indianapolis Swart Expo, het die polisie Sondag gesê. Polisiewoordvoerder Lt Jeff Duhamell sê geen onmiddellike arrestasies is gemaak wat direk gekoppel kan word aan die skietery nie en ondersoekbeamptes is steeds op soek na leidrade.
Demokrasie vir almal behalwe vir Afrikaners?
Volgens woordeboeke hou etnisiteit verband met eienskappe van ‘n groep mense wat ‘n gemeenskaplike ras, godsdiens, taal en ander karaktertrekke in gemeen het. Hierby wil ek byvoeg dat so ‘n gemeenskap ook dieselfde waardestelsel deel en dus van dieselfde beskawingsoorsprong kom. Die probleem van multi-etniese nasies is hoe om verskille in kulturele en etniese verskeidenheid
Die linie van my volk
My belangstelling in Afrikaner-volkskunde het so 20 jaar gelede ontstaan. Toe, nes vandag, was daar baie menings oor wie en wat ‘n Afrikaner nou eintlik is. Ek merk toe dat al die verskeidenheid van definisies en beskrywings een ding in gemeen het: ‘n politieke vertrekpunt. Die liberale Afrikaanse wou die volk definieer op grond van
Joodse Raad vier sestigste bestaansjaar in Duitsland
Die afgelope Sondag was nie net oud-pres. Nelson Mandela se geboorteherdeking nie. Buite die internasionale oog het ‘n herdenking in Duitsland plaasgevind wat waarskynlik net so ‘n belangrike historiese aanloop het. Teen 1933 was daar ‘n geraamde halfmiljoen Jode in Duitsland, waarvan ‘n derde in Berlyn gewoon, en het ongeveer een persent van die bevolking
Lees verder: Joodse Raad vier sestigste bestaansjaar in Duitsland
Ondersese kabel word herstel
Herstel van die Seacom ondersese kabel sal teen die einde van hierdie week voltooi wees, het Seacom se bestuur in ‘n verklaring Vrydag gesê. ‘n Skip is “ontplooi langs die kus in die noorde van Mombasa, Kenia, waar die kabel twee weke gelede gebreek het en internetprobleme vir kliënte van MWEB en Internet Solutions veroorsaak
Mandeladag wêreldwyd gevier
Nelson Mandela, Suid-Afrika se eerste swart president, het Sondag 92 geword terwyl die wêreld die eerste internasionale dag ter ere van hom gevier het. Wêreldleiers was dit eens in hul gelukwensings aan dié anti-apartheidsikoon met lof vir sy bydraes tot globale politiek en die stryd om menseregte. Die toenemend brose Nobel-pryswenner het die dag rustig
Oupa Clive, ons eie Madiba
Kom ons droom bietjie in die toekoms: die dagblad Beeld publiseer die volgende artikel in 2028: Clive Derby-Lewis, die groot vryheidsvegter vir die Afrikaner, word op 6 April 2020 vrygelaat deur die ANC- regering, na 27 jaar van aanhouding. Derby-Lewis, of Oupa Clive, soos hy deur volksgenote geken word versinnebeeld die stryd van die Afrikaner
