Die nuutgestigte KVP (Kongres van die Proletariaat) het sy eerste openbare verteenwoordigers gekry, maar dit was die DA wat uit Woensdag se tussenverkiesings met 'n breë glimlag getree het. In die Weskaap, waar die ANC se houvas op gesag maar swak is, het die DA 9 van die 18 wyke gewen wat voorheen deur die
Johannesburgse vulstasie twee keer binne ‘n week beroof
'n Motorhawe in Fourways is vandeesweek twee keer beroof, het Honeydew-polisie Donderdag gesê. Kaptein Douglas Trollip het gesê die jongste insident het Donderdagmiddag omstreeks 15:00 gebeur toe twee mans R500 uit die kasregister gehaal het by die vulstasie in William Nicolrylaan. "Hulle het in die vulstasie ingeloop en een man het 'n vuurwapen op die
Lees verder: Johannesburgse vulstasie twee keer binne ‘n week beroof
VSA waarsku oor verslegtende cholera-epidemie in Zimbabwe
Die Verenigde State het Donderdag gewaarsku dat die cholera-epidemie in Zimbabwe erger word en aangekondig dat miljoene dollar bestee gaan word om die siekte te beveg. Amerikaanse amptenare het 'n stelling deur president Robert Mugabe dat die epidemie oor is, verwerp. Die Amerikaanse agentskap vir internasionale ontwikkeling het aangekondig dat hulle $6,2 miljoen gaan uitgee
Lees verder: VSA waarsku oor verslegtende cholera-epidemie in Zimbabwe
Jong kommuniste wil jeug in uniform sien
Militêre diens kan binnekort terug wees indien die jong kommuniste hulle sin kry. Die kommunistiese jeugliga het die weermag gevra om hulle deure oop te maak om aan jongmense werksgeleenthede te kan gee en om voor te berei indien die land enige dade van aggressie moet weerstaan, maar het geweier om dit militêre diensplig te
Reddingsboei vir VSA motorvervaardigers onder skoot
'n Wetsontwerp om $14-miljard in lenings aan Amerikaanse motorvervaardigers is deur die Huis van Verteenwoordigers aanvaar, maar die vooruitsigte vir dié pakket bly onseker vanweë Republikeinse teenkanting in die Senaat.

Lees verder: Reddingsboei vir VSA motorvervaardigers onder skoot
Amerikaanse kleinhandelverkope daal met 3,8% – ergste in 5 jaar
Amerikaanse kleinhandelverkope, met die uitsluiting van motors, het in November die grootste maandelikse daling in vyf jaar getoon toe verbruikers vir die derde maand in 'n ry hulle aankope beperk het, het 'n privaat verslag wat Donderdag vrygestel is getoon.
Dié daling het in November toegeneem, ten spyte van 'n skielike toename in verkope gedurende die belangrike "swart Vrydag-naweek", die drie dae ná die dankseggingsvakansiedag laat in November, volgens SpendingPulse, die handelsdatadiens van Mastercard-adviseurs, 'n filiaal van Mastercard Inc.
Verbruikersbesteding, met die uitsluiting van motors, het verlede maand met 3,8% gedaal volgens 'n seisoenaal aangepaste basis, dit is meer as die 1,5% daling wat in Oktober opgemerk is, het SpendingPulse gesê.
Die Novembersyfer was die grootste daling in een maand in SpendingPulse se geskiedenis, wat in 2003 begin het, en het die 2,4%-daling van twee maande gelede verbygesteek.
Dié verslag is die mees onlangse getuienis dat Amerikaanse handelaars die ergste vakansiehandelseisoen in die onlangse geskiedenis in die gesig staar. Die einde van die jaar se inkopeseisoen maak vir baie handelaars die grootste deel van hulle jaarlike inkomste uit.

Lees verder: Amerikaanse kleinhandelverkope daal met 3,8% – ergste in 5 jaar
Likwidasies neem toe in November
Die totale hoeveelheid likwidasies in November het toegeneemmet 23,7% teenoor November 2007, het Statistiek Suid-Afrika Donderdag gesê. Dit is as gevolg van 'n toename van 15,4% in verpligte likwidasies en 24,3% in vrywillige likwidasies. Wanneer November 2007 en 2008 vergelyk word, het likwidasies van beslote korporasies met 29% gestyg en maatskappylikwidasies met 18,1%, het Statistiek
Brand vlam weer op in Weskaap
Die brand in die Weskaapse Hottentots-Hollandberge het weer oornag opgevlam, het die stad se rampbestuur Donderdag gesê. Kaapse brandweerman 'n Totaal van 155 brandweermanne en 'n klomp helikopters het gewerk om die vuur wat reeds 9 huise vernietig het sedert Maandag onder beheer te bring, het woordvoerder Wilfred Solomons-Johannes gesê. Werk is moeiliker gemaak deur
KVP wen 10 setels in Weskaapse tussenverkiesings
Die KVP (Kongres van die Proletariaat) het Woensdag 10 wyke gewen in die 27 tussenverkiesings in die Wes-Kaap, het 'n verkiesingsbeampte Donderdag gesê. Die KVP het die verkiesing betwis deur onafhanklike kandidate omdat die party steeds besig is met die registrasieproses as politieke party. Provinsiale verkiesingsbeampte, Courtney Sampson het gesê van die 8 wyke in
Lees verder: KVP wen 10 setels in Weskaapse tussenverkiesings
Politici moet van tenders weggehou word
Politici sal binnekort verhoed word om deel te neem aan die verskaffing van dienste aan die regering, en om te voorkom dat hulle invloed kan uitoefen Jacob Zuma in die toekenning van tenders, het die Witness Donderdag berig. Die ANC-president Jacob Zuma het gesê dat die huidige stelsel tot gevolg het dat politici by korrupsie