Oudpresident Nelson Mandela se gesinslede wil weer hof toe oor miljoene rande wat in ‘n trustfonds vasgelê is. Die aansoek sal deur deur Mandela se twee dogters, Makaziwe en Zenani gebring word. Sewentien kinders en kleinkinders ondersteun die aansoek. Die hofaansoek sal op 29 Julie in die Suid-Gautengse Hooggeregshof in Johannesburg aangehoor word. Die gesinslede
Lees verder: Makaziwe Mandela weer hof toe om haar hande op miljoene te kry
