Ontevredenheid oor tolheffings

Die Vryheidsfront Plus is ontevrede met die regering se aankondiging dat die kabinet die aangepaste toltariewe van SANRAL/SANPAB aanvaar het. “Die VF Plus sal hierdie tariewe steeds teenstaan op verskeie wyses. Die party skenk tans oorwegings aan moontlike regsaksies saam met ander rolspelers en selfs wettige publieke protes. Dit is duidelik dat die regering op

Lees verder: Ontevredenheid oor tolheffings

Sake teen oproeriges teruggetrek

Die saak teen verskeie inwoners van Ficksburg wat van openbare geweld aangekla is ná betogings teen swak dienslewering in April, is Donderdag in die plaaslike landdroshof teruggetrek. Volgens kapt. Phumelelo Dlamini is die sake teen 29 van die 44 beskuldigdes teruggetrek. Die oorblywende 15 word steeds van openbare geweld aangekla en hul saak is tot

Lees verder: Sake teen oproeriges teruggetrek

Geweld teen NVP bou op

‘n Derde ampsdraer van die Nasionale Vryheidsparty is vandeesweek in KwaZulu-Natal doodgeskiet, het die provinsiale departement van vervoer en gemeenskapsveiligheid Donderdag gesê. Mfaniseni Mtshali (45), wat die leier van die KwaMashu Hostel-tak van die NVP was, se lyk is Woensdagaand gevind, het Willies Mchunu, LUR, gesê. Hy is verskeie kere geskiet. Tien 9mm-patrone is op

Lees verder: Geweld teen NVP bou op

Veedief is polisieman

‘n Polisiebeampte van Mpumalanga het Donderdag in die hof op Badplaas verskyn op aanklagte dat hy vee van sowat R45 000 gesteel het, het die polisie gesê. Die verhoor van konst. Elmon Motha (30) is tot 18 Augustus uitgestel, wanneer hy na verwagting ‘n formele borgtogaansoek sal bring, het lt. kol. Leonard Hlathi verklaar. Motha

Lees verder: Veedief is polisieman

Linkses in Parys ondersteun Britse onlusmakers

Die linkse Nouveau Parti anticapitaliste, NPA, in Frankryk glo die oproeriges se woede wat tot die onluste in Londen gelei het, is geregverdig. Dié party wat in 2009 gestig is, het nie ‘n enkele leier nie, want dit word “kollektief” bestuur. Die NPA maak deel uit van die ultra-linkse groepering wat byna 8% van die steun

Lees verder: Linkses in Parys ondersteun Britse onlusmakers

Die abaThembu Sesessie.

Hoeveel Praaglesers is daarvan bewus dat ‘n konstitusionele krisis sedert Januarie verlede jaar besig is om te ontvou en wat steeds nie bevredigend opgelos is nie? Koning Buyelekhaya Dalindyebo, tradisionele Koning van die Xhosas, het verlede jaar stukke by die parlement laat aflewer waarin hy kennis gee dat hy van plan is om namens al

Lees verder: Die abaThembu Sesessie.

VSA moet ophou inmeng sê swart groep

‘n Suid-Afrikaanse nie-regeringsorganisasie het die Verenigde State van Amerika Woensdag skerp gekritiseer omdat hulle die “polisieman van die wêreld” probeer wees en inmeng in die interne sake van ander lande. “Amerika moet ophou Big Brother en die polisieman van die wêreld speel,” het die Suid-Afrikaners vir Vrede in Afrika-inisiatief se woordvoerder David Maimela gesê. “Wat

Lees verder: VSA moet ophou inmeng sê swart groep

AU wil meer soldate in Somalië ontplooi

Die Afrika-Unie het Dinsdag ‘n beroep gedoen vir die ontplooiing van nog 3 000 soldate om Mogadisjoe te beveilig nadat die meerderheid van die Islamitiese-rebelle uit die stad onttrek het. “Ons magte moet nou ‘n groter deel van die stad dek en ons loop die risiko dat ons onsself dun gaan saai,” het mj.genl. Fred

Lees verder: AU wil meer soldate in Somalië ontplooi