Die Arabiese domino-rewolusie duur voort

Terwyl Suid-Afrika verkiesing gehou het, het die wêreld daarbuite nie gaan stilstaan om te kyk wat hier gaan gebeur nie – al is daar hier te lande politici wat meen Suid-Afrika is die wêreld se stert wat die hond swaai. Die Ivoorkus se presidentsverkiesingsafloop het byvoorbeeld amper ongesiens afgeloop, hoewel daardie land nog ‘n lang

Lees verder: Die Arabiese domino-rewolusie duur voort

Aantygings van rassisme teen DA in Tshwane

Ernstige aantygings van rassisme teen die DA in Tshwane het aan die lig gekom. Swart lede beweer hulle word deur wit partyleiers gemarginaliseer. Partylede het ook beweer dat die leierskap bestaan ​​uit “rassiste wat graag die behoud van die status quo” wil sien deur swart DA-lede uit sleutel posisies te hou. Die party se wit

Lees verder: Aantygings van rassisme teen DA in Tshwane

‘Weste wil Libië se olie vat’

Die waarskynlike nuwe leier van Al-Kaida sê NAVO se operasies in Libië is bedoel om Moeammar Gaddafi se regering omver te werp sodat die Weste ‘n “marionet-regering” kan instel om beheer oor Libië se olie te verkry. In ‘n 49-minuut lange klankopname het Ayman al-Zawahri, die nommer twee van Al-Kaida, Libiërs aangemoedig om wapens op

Lees verder: ‘Weste wil Libië se olie vat’

Wil Kapenaars vlug uit DA-paradys?

Die Nasperspublikasie, Die Burger, is die grootste Afrikaanse koerant reg in die middel van die hartland van die DA. Sy lesers is per definisie Afrikaanssprekend, en dus wit Afrikaners en Naspers se Afrikaanses. Die steun vir die DA in die Weskaap onder wittes en bruines was oorweldigend. Sowat 20% van die Weskaap se bevolking is

Lees verder: Wil Kapenaars vlug uit DA-paradys?

China beplan vlootbasis in Pakistan

Pakistan se versoek dat China ‘n vlootbasis by die suid-westelike hawe van Gwadar bou sodat die Chinese vloot ‘n gereelde teenwoordigheid daar handhaaf, gaan waarskynlik sowel Indië as die VSA se afkeur gaande maak. “Ons het ons Chinese broers versoek om asseblief ‘n vlootbasis by Gwadar bou,” het Chaudhary Ahmed Mukhtar, Pakistan se minister van

Lees verder: China beplan vlootbasis in Pakistan

Twee partye: ‘n Ernstige terugslag vir demokrasie

In sommige kringe word gejuig weens die uitkristalisering van ‘n de facto tweepartybedeling in Suid-Afrika. Hierdie soort gejubel dui egter op ‘n onbegrip van wat demokrasie in sy generiese wydste betekenis dui, asook in die staatkundige opset. Die VSA se skynbare tweepartymodel word gereeld as voorbeeld voorgehou oor hoekom dit in Suid-Afrika ‘n bate is.

Lees verder: Twee partye: ‘n Ernstige terugslag vir demokrasie

Afrikaanse film wen Queer Palm

Die bruin regisseur van die eerste Afrikaanse film wat by die gesogte Cannes Filmfees in Frankryk met ‘n Queer Palm vereer is, sê dié eer kom van “reuse van Europese rolprent kritici”. Oliver Hermanus se rolprent Skoonheid het die toekenning vir die beste film wat handel oor gay kwessies Saterdag losgeslaan. Die film handel oor

Lees verder: Afrikaanse film wen Queer Palm

ANC wil munisipaliteite regruk

In die komende weke, gaan die regerende party maatreëls tref wat burgemeesters, munisipale bestuurders en ander senior amptenare meer verantwoordbaar sal maak, soos lede van die parlement en provinsiale wetgewers reeds is, sê die ANC. Die besluit kom in die nasleep van verlede week se plaaslike regeringsverkiesings waarin die ANC se ondersteuning gedaal het van

Lees verder: ANC wil munisipaliteite regruk