Een van die grootste mistastings wat naïewe liberale bly koester, al is dit met toenemende desperasie, is dat Suid-Afrika ‘n normale, funksionerende demokrasie is. Soos nugterdenkendes egter almal al teen dié tyd weet, is dit eenvoudig nie waar nie. In ‘n normale demokrasie sou Homo Economicus, die mitiese wese wat in rasionele ekonomiese eiebelang optree,
Is jy ‘n vryheids-roofkyker?
As ek by ‘n Dokter instap met ‘n skeet of ‘n kwaal en hy gee my mediese raad om my van die probleem te verlos, dan is hy geregtig op vergoeding vir sy tyd en kennis. Indien ek betaling weerhou, dan “steel” ek letterlik by die mens. Hoeveel van ons is nie besig om ‘n
Gedwonge integrasie bevorder segregasie
Prof Adam Habib maak in Beeld (2011-03-09) die bekentenis dat wit- en Afrikanerstudente toenemend hulle rug draai op die “kosmopolitiese en rasgeïntegreerde” Universiteit van Johannesburg, na ras-eksklusiewe universiteite. In sy verdere artikel gee Habib eintlik self die redes: * Nog net sekere kursusse aan die UJ word nog in Afrikaans aangebied.* Afrikaanssprekende studente beweeg na
Brits-inwoners vies oor brugsluiting
Die R512 vanaf Brits / Sonop is reeds vir verkeer gesluit van die 27ste Januarie 2011. Die sluiting het inwoners warm onder die kraag. Dié brug oor die Krokodilrivier is gesluit oor die Ouvoor, ‘n kanaal wat in die vorige eeu gebou is. Die pad is sedertdien weggekalwe as gevolg van òf ouderdom òf ‘n
Ruk op na Randfontein!
Die VF Plus-jeug in Gauteng doen ‘n beroep op die publiek om deel te neem aan ‘n massa protesaksie by die Randfontein se Streekhof op Woensdag, 16 Maart 2011, wanneer twee verdagtes wat in hegtenis geneem is vir die moord op mnr. Koos van Rooyen, ‘n boer in die omgewing, in die hof sal verskyn.
Wapenbeheer chaoties
Die Polisie het die afgelope sewe jaar 20 429 (vanaf 2004) vuurwapens as verlore aangeteken en kon slegs 4 810 terugvind. Hierdie inligting is bekend gemaak deur die Polisie aan die portefeuljekomitee van Polisie in die Parlement. Die Polisie het ook bekend gemaak dat hulle 264 845 vuurwapens besit. “Dit het duidelik na vore gekom
Nog polisievoertuie vergader stof
“Splinternuwe polisievoertuie word in ‘n skuur by die Polisie se lugvleuel in Pretoria gestoor. Die meer as sestig voertuie sluit dubbelkajuitbakkies, Nyala’s en gewone bakkies in. Dit blyk dat dit aangekoop is vir die wêreldsokker verlede jaar, maar nooit gebruik is nie. Verskeie polisiestasies het ‘n tekort aan voertuie en plattelandse gebiede sukkel juis om
Waar staan die Afrikaners ten opsigte van selfbeskikking ?
Die gesprek kom al oor ʼn lang tyd en steeds is daar min vordering gemaak met selfbeskikking. Die algemene Afrikanersteun vir selfbeskikking het drasties afgeneem sedert 1994 gemeet aan verkiesingsuitslae, enkele meningsopnames en die emigrasiepatrone. Inderwaarheid kan selfbeskikking gereduseer word tot twee opsies, nl. interne of eksterne selfbeskikking. Interne selfbeskikking kom tot stand waar ʼn
Lees verder: Waar staan die Afrikaners ten opsigte van selfbeskikking ?
Swaard & Pen
тумба светильникФильчаков
Pas boere mooi op
“Suid-Afrikaanse kommersiële boere behoort deur die regering vertroetel te word en nie onder druk geplaas te word sodat hulle voel hulle word weggejaag nie,” het dr. Pieter Mulder, adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye en VF Plus-leier gesê. Dr. Mulder het die naweek die Outeniekwa-landbouskou op George geopen. Dr. Mulder het spesifiek gereageer op die
