Drastiese maatreëls het glo gehelp om korrupsie hok te slaan by OR Tambo Internasionale Lughawe, sê die minister van binnelandse sake Nkosazana Dlamini-Zuma. “Daar was baie korrupsie. Mense kom in [Suid-Afrika] sonder visums, wat visums moet hê, en daar is selfs dinge soos die spook-reisigers,” het sy Vrydag gesê by ‘n sakegeleentheid in Sandton. “Mense
Lees verder: Weermag slaan glo korrupsie heeltemal hok by binnelandse sake, sê minister
