Sokrates de Wet
14:53:39 Ek het Jacob Zuma se reaksie so ʼn tyd terug geniet gedurende die xenofobiese aanvalle, en veral toe die man so briesend was toe die geweldenaars sy “temalied” sing terwyl hulle die onwettige immigrante verjaag het. “Umshini wami”, oftewel, “Bring my my masjiengeweer” is die lied wat ons liewe presidentskandidaat so warm om die kiewe het.

Lees verder: Masjiengewere en 4×4-bakkies