Die burgerregte inisiatief, AfriForum, is deur ouers en onderwysers van die Laerskool Booysens in Pretoria versoek om hulle by te staan om ʼn anti-Afrikaanse aanslag teen die onlangs verkose beheerliggaam van die skool af te weer. Dit volg nadat ʼn veldtog sedert 20 Junie deur ʼn handjievol “besorgde ouers” onder leiding van ʼn ouer, ene
Toestand by UP ‘uiters ernstig en gevaarlik’
Die Universiteit van Pretoria (UP) het laat Maandagnag ’n interdik teen die Student Front, SF, (bestaande uit vier studenteorganisasies naamlik die ANC-jeugliga, SA Students Congress, die Pan African Students Movement en die Jong Kommuniste-liga) gekry, waarvolgens hulle verhoed word om verdere protesoptrede op die UP-kampus te hou.

SA kan nie ‘ekonomie vir kweekhuisgasuitset opoffer’
Dit is onrealisties om van ontwikkelende lande soos Suid-Afrika te verwag om kweekhuisgasdoelwitte te jaag vanweë hulle ekonomiese status, het die minister van omgewingsake, Buyelwa Sonjica, Dinsdag gesê. Sy het die media in Kempton Park toegespreek. Sonjica sê die regering sal nie enige ooreenkoms teken wat die land se kanse ekonomiese ontwikkeling kan kortwiek by
Lees verder: SA kan nie ‘ekonomie vir kweekhuisgasuitset opoffer’
Cosas-leiers geskors weens wanbestuur
Die twee leiers van die Congress of SA Students (Cosas) wat onlangs geskors is, is gevra om tuis te bly weens die wanbestuur van R6.5 miljoen en die misbruik van die organisasie se embleem, het die organisasie Dinsdag gesê. Wesley Kgang, president, en Goodman Nkungu, adjunk sekretaris-generaal, se lot sal in November beslis word wanneer
PRAAG-soir?e met Malcolm Nay, Zanta Hofmeyr en Heleen du Plessis
Die redaksie van praag.co.za bied eerskomende Saterdagaand 19 September om 19.00 'n soirée aan met kamermusiek deur Dmitri Sjostakowitsj, gespeel deur die Musaion-trio. Dié trio bestaan uit drie van Suid-Afrika se beste en beroemdste klassieke kunstenaars: Malcolm Nay (klavier), Zanta Hofmeyr (viool) en Heleen du Plessis (tjello). Stuur so gou moontlik 'n e-pos aan musiek[by]praag.co.za indien u dit wil bywoon.

Lees verder: PRAAG-soir?e met Malcolm Nay, Zanta Hofmeyr en Heleen du Plessis
Watter prestasie?
Ek glo na al my jare se ondervinding is dit hoog tyd dat die publiek die waarheid ken aangaande steroïedes… Ek kan nie glo dat die algemene publiek nog steeds geflous word deur te glo dat die hedendaagse atlete die rekords laat spat sonder die gebruik van dwelms soos onder andere steroïede nie. Die meeste
Veiligheidswag steel motor
‘n Veiligheidswag by die Mthatha-lughawe is Dinsdagoggend in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n motor by die lughawe gesteel het, sê die polisie. Volgens supt. Mzukisi Fatyela, van die polisie in die Oos-Kaap, het die voorval kort na middernag plaasgevind. “Die wag het na bewering die motor uit die parkeerarea gesteel. Hy is later in
Handel in TB-speeksel floreer
Die Daily Sun het Maandag berig dat TB-pasiënte hul speeksel glo verkoop. Gesonde mense gebruik die speeksel van tuberkulose-lyers om vir ’n ongeskiktheidstoelae te kwalifiseer. Dit is bekend dat TB-pasiënte ophou om hul medikasie te neem sodat hulle vir die staatstoelae in aanmerking kan bly of kan aanhou om speeksel te verkoop. Die handel en
Dronk swart kunstenaar maak amok by MTV-musiektoekennings
West gryp Swift se mikrofoon Met 'n bottel duur brandewyn in die hand het swart musiekster Kanye West, 32, 'n vertoning gelewer by die MTV musiekvideotoekennings wat nie gou vergeet sal word nie. En dit was nie 'n musikale vertoning wat hy gelewer het nie. Die aangeklamde hip-hop-kunstenaar, uitgedos in 'n blink hemp en Caterpillar-stewels,
Lees verder: Dronk swart kunstenaar maak amok by MTV-musiektoekennings
Geen witgesig, dankie
одежда для барбиАлександр Фильчаков Васильевич