Oudpres. Nelson Mandela se vorige eggenoot, Winnie Madikizela-Mandela, het pres. Jacob Zuma se besoek aan die bejaarde struggle-ikoon vroeër vanjaar, kwaai gekritiseer. Sy het verwys na die besoek wat afgevaardigdes van die ANC vroeër vanjaar aan die afgetakelde leier afgelê het. “Ek kan nie verduidelik hoe baie die familie seergemaak is nie. Dit was een
‘Mandela een zachte man? Hij kon geweldig boos worden’
Hélène Passtoors is een van de weinige landgenoten die kan zeggen dat ze Nelson Mandela persoonlijk heeft gekend. Ik heb Mandela voor het eerst ontmoet tijdens zijn eerste reis naar Europa, in 1990. Later is hij ook eens komen praten in het Europees Parlement, en heb ik hem voor het eerst echt gesproken. Wat me
Lees verder: ‘Mandela een zachte man? Hij kon geweldig boos worden’
Belgische bekent dat ze mee verantwoordelijk was voor dodelijke aanslag
Voor het ANC van Nelson Mandela streed in de jaren tachtig onder meer Hélène Passtoors, een Belgische moeder van vier. Passtoors zegt dat ze mee verantwoordelijk was voor de dodelijkste aanslag uit de geschiedenis van het ANC. Bij de zogenoemde Kerkstraat-bomaanslag in Pretoria vielen in mei 1983 negentien doden en circa tweehonderd gewonden. Dat schrijft
Lees verder: Belgische bekent dat ze mee verantwoordelijk was voor dodelijke aanslag
Nechama Brodie manipuleer misdaadstatistiek om Steve Hofmeyr verdag te maak
Tans woed daar ‘n polemiek rondom Steve Hofmeyr se uitspraak: “My stam sterf. Soos vlieë. Ons sterf teen ’n ongekende tempo. En dít in vredestyd.” Vandag in Rapport word Hofmeyr aangeval en ‘n artikel op die internet deur ‘n onbekende liberale joernalis, Nechama Brodie, klakkeloos aangehaal. Brodie werk glo vir Africa Check, ‘n organisasie wat sy
Lees verder: Nechama Brodie manipuleer misdaadstatistiek om Steve Hofmeyr verdag te maak
Kobus Kok, Jesus en Mandela
Nelson Mandela het tereg al meerdere kere opgemerk dat hy nie ‘n heilige is nie en sy eerste vrou het ook hierdie feit beklemtoon. Politici en feitlik al die openbare media, bv koerante, tydskrifte, radio- en televisie-uitsendings, benader Mandela kritiekloos en wek die indruk dat hy ‘n heilige is. Sy minder vleiende verlede word nie
Honderde trek op teen Obama se besoek
Honderde mense het buite die Caledonian-sportterrein in Pretoria Vrydag betoog teen pres. Barack Obama se staatsbesoek. Obama se amptelike besoek is luid by die sportterrein veroordeel. “Ontmoet die wêreld se top-moordenaar,” het een van die baniere gelees. ‘n Ander banier het ‘n foto van Obama agter tralies gewys. Baie van die betogers het swart kappies
Skokverhoging in brandstofprys
Die nuwe petrolprys vir Julie wat vandag aangekondig is, verteenwoordig ‘n drastiese styging weens die groot verswakking van die rand in Junie. Motoriste sal vanaf volgende week 84c meer vir 93- en 95-oktaan petrol moet betaal en 78,2c vir diesel. Die pryse van internasionale petroleumprodukte het ook gestyg. Die leiheffing (slate levy) is bykomend met
Obama aanvaar eregraad van UJ
Pres. Barack Obama het ‘n eredoktorsgraad van die Universiteit van Johannesburg aanvaar, het Ihron Rensburg, die visekanselier, Vrydag aangekondig. “Dit is vir my ‘n vreugde en ‘n plesier om namens die hele gemeenskap by die Universiteit van Johannesburg aan te kondig dat Dr Barack Obama ons nuutste alumnus is,” het Rensburg in ‘n verklaring gesê.
Obama maak homself ongewild in Senegal oor gays
Barack Obama, president van die VSA, het Donderdag gesê gays en lesbiërs moet gelyk onder die wet in Afrika behandel word. Sy boodskap is met kritiek deur sy gasheer president Maki Sall van Senegal begroet. Sall het gesê Afrika is nie gereed om homoseksualiteit te dekriminaliseer nie. Obama se boodskap is uiters ongewild op die
Lees verder: Obama maak homself ongewild in Senegal oor gays
Mandela se dogter vaar uit teen die rassistiese buitelandse media
Oudpres. Nelson Mandela se dogter, Makaziwe Mandela, het in ‘n televisie-onderhoud met die SABC se Vuyo Mvoko gesê daar is ‘n rassistiese element teenwoordig by die buitelandse media. Sy het ook uitgevaar teen die media, en gesê hulle teenwoordigheid en verslagdoening toon dat hulle nie die Mandela-gesin respekteer nie. Sy het gesê wanneer die gesin
Lees verder: Mandela se dogter vaar uit teen die rassistiese buitelandse media
