Oostenrykers slaags oor ‘seksistiese’ volkslied

Die woorde van Oostenryk se “seksistiese” volkslied moet verander word, sê linkse parlementariërs. Maar oor hierdie saak voel die sentrum presies soos die verregses, wat reeds die loopgrawe beman. Oostenryk se volkslied is die perfekte viering van die Alpe, ‘n lied wat hulde bring aan die berge en strome, die “vetes” en “gevegte” van sy

Lees verder: Oostenrykers slaags oor ‘seksistiese’ volkslied

Boeremagdokter red Tukkiemeisie

Dr. Lets Pretorius, aangeklaagde in die Boeremagsaak, was een van die dokters wat ure lank op die 22-jarige Tukkiemeisie wat deur ‘n swart aanvaller byna doodgesteek en verkrag is, geopereer het. Haar toestand is tans stabiel waar sy in die waakeenheid van die hospitaal verkeer. Sy is verlede week 23 keer met ‘n mes gesteek,

Lees verder: Boeremagdokter red Tukkiemeisie

Dokters in opstand oor Tukkie-aanval

Ek was en is steeds tot in my siel ontsteld. Die pragtige kind (22 jaar oud) het saam met vriende Bybelstudie gedoen in haar meenthuis binne ‘n veiligheidskompleks in Magalieskruin. Na die byeenkoms het sy saam met die gaste na buite gestap en die deur oopgelos. Toe sy terugkom wag die barbaarse wese haar in

Lees verder: Dokters in opstand oor Tukkie-aanval

Palestyne kry volle lidmaatskap van UNESCO

Palestina het Maandag ‘n volle lid van die VN se kulturele en opvoedkundige agentskap geword, ‘n hoogs verdelende skuif wat die Verenigde State en ander teenstanders meen hernude Midde-Oosterse vredespogings kan benadeel. Amerikaanse wetgewers het gedreig om die sowat $80 miljoen te weerhou in jaarlikse befondsing aan UNESCO indien hulle Palestynse lidmaatskap goedkeur. Die Verenigde

Lees verder: Palestyne kry volle lidmaatskap van UNESCO

Grondbesetters slaan toe ‘vir Malema’

‘n Groep swartmense het privaatgrond in Hilton buite Pietermaritzburg beset en beweer dit behoort aan Julius Malema, president van die ANC-jeugliga. Rusty Roodt, grondeienaar, het aan The Witness gesê hy sal Maandag die Pietermaritzburg-hooggeregshof nader om ‘n hofbevel te bekom wat die mense verhoed om sy grond te betree. Hy het gesê die polisie het

Lees verder: Grondbesetters slaan toe ‘vir Malema’

SA-huursoldate help om Gaddafi te vang

Suid-Afrikaanse huursoldate is waarskynlik sonder hulle medewete deur NAVO gebruik om Gaddafi in ‘n lokval te lei. ‘n Plaaslike veiligheidsmaatskappy, wat hoofsaaklik werk vir oud-polisiemanne in die buiteland vind, het glo ‘n verbintenis met die 19 huursoldate. Volgens die koördineerder was die mans die laaste paar weke deur Navo gekontrakteer om spesifieke take in Libië

Lees verder: SA-huursoldate help om Gaddafi te vang

Zille val haar eie partylede aan

Helen Zille, DA-leier, het ‘n openbare aanval op ‘n swart DA-parlements­lid op die party se webtuiste vir sy “rassisme” geloods.  Zille het mnr. Masizole Mnqa­sela, DA-LP, van “Verwoerdiaanse logika” beskuldig, nadat Mnqasela Lindiwe Mazibuko se wit aksent verlede week in ‘n radio-onderhoud uitgewys het. Hy het heeltemal eerlik tydens die onderhoud opgemerk as “iemand sy

Lees verder: Zille val haar eie partylede aan

Malema glo op geleende tyd

Bewyse van tenderbedrog is glo deur die Valke gekry in hul ondersoek na die sake­belange van Julius Malema. Luidens ‘n berig in die Sunday Independent is dit nie meer “of” nie, maar eerder “wanneer” Malema voor die hof gesleep word. Die leier van die ANC-jeugliga gebruik glo die Ratanang-trust om omkoopgeld te kanaliseer. Senior ANC-amptenare word glo

Lees verder: Malema glo op geleende tyd