SANW pak ‘uhuru’ uit

Die woord “uhuru” versier tans ’n koppie reg langs die N8-hoofroete buite Bloemfontein. Die slagspreuk is met klippe wat wit geverf is deur swart soldate, uitgepak. Uhuru beteken vryheid in Swahili, en word algemeen gebruik om swart vryheid van wit oorheersing te beskryf. Dit is ontleen aan die guerillastryd wat die Mau-Mau in Kenia in

Lees verder: SANW pak ‘uhuru’ uit

PRAAG-toer na Europa skop af in Frankfurt

Die PRAAG-toer met as tema “Volksmoord onder die dekmantel van misdaad” het vanmôre afgeskop met ons aankoms in Frankfurt. Ek sit hier in ‘n kafee in die middel van die stad en skryf gou ‘n paar woorde oor wat lesers oor die volgende paar dae te wagte kan wees. Vanaand vlieg ons na Stockholm waar

Lees verder: PRAAG-toer na Europa skop af in Frankfurt

SA se lugruim geen geheim

Volgens Siphiwe Dlamini, hoofwoordvoerder van die departement van verdediging, is ene Nkululeko Hlatisi, tans in polisie-aanhouding nadat hy homself ses maande lank as ‘n sersant voorgedoen het in die Suid-Afrikaanse lugmag, berig Beeld. Hy was onder ’n alias in diens van die lugmag. Hy het in sy hoedanigheid as sersant vryelik toegang tot die opera­sionele

Lees verder: SA se lugruim geen geheim

Blankes slagoffers van tenderpreneurs

Ek het ‘n ruk gelede ‘n persoon teëgekom wat voorheen as ‘n IT-deskundige by Cipro gewerk het. Cipro is die regeringsliggaam wat met maatskappye en intellektuele eiendom werk. Die persoon is as deel van ‘n orgie van etniese reiniging van blankes uit Cipro ontslaan, saam met ‘n hele aantal ander blanke kundiges. Wat was hierdie

Lees verder: Blankes slagoffers van tenderpreneurs

Peres ontken dat Israel kernkoppe aan SA wou verkoop

President Shimon Peres van Israel het Maandag ten sterkste ontken dat sy land ooit atoomkoppe aan Suid-Afrika se apartheidsregering wou verkoop het. Die ontkenning volg op ‘n berig Maandag in die Britse koerant Guardian wat beweer Peres wou persoonlik drie kernplofkoppe aan oudpres. P.W. Botha beskikbaar maak in 1975. Peres was toe Israel se minister

Lees verder: Peres ontken dat Israel kernkoppe aan SA wou verkoop

Pik sê kernstorie is onwaarskynlik

Dit is hoogs onwaarskynlik dat die Israeliese regering formeel aangebied het om kernwapens aan Suid-Afrika te verkoop in die apartheidsjare, het voormalige Suid-Afrikaanse minister van buitelandse sake Pik Botha Maandag gesê. “Ek betwyfel dit sterk,” het hy gesê. “Ek twyfel of so ‘n aanbod ooit gemaak is. Ek dink ek sou geweet het.” Hy het

Lees verder: Pik sê kernstorie is onwaarskynlik

Australië sit Israelse diplomaat uit

Die Australiese regering het voet dwars gesit en ‘n Israeliese diplomaat uit die land gesit, volgens wat die BBC berig. Die stap volg nadat Israel se regering vals Australiese paspoorte aan geheime agente verskaf het wat met die sluipmoord in Januarie op ‘n Hamas-leier in Dubai verbind word.  Australië se minister van buitelandse sake, Stephen

Lees verder: Australië sit Israelse diplomaat uit

Byna 80 vas vir openbare geweld

Inwoners van Ikgomotseng in Soutpan het Maandag paaie afgesper en bande aan die brandgesteek terwyl hulle daarop aangedring het om in ‘n ander munisipale-area ingesluit te word. Volgens kapt. Harry Nagel, polisiewoordvoerder in Bloemfontein, is sowat 78 mense tydens die betoging in hegtenis geneem vir openbare geweld en omdat hulle aan ‘n onwettige byeenkoms deelgeneem

Lees verder: Byna 80 vas vir openbare geweld