Nog 420 tale oor in Latyns-Amerika

Suid- en Midde-Amerika staan ook bekend as Latyns-Amerika omdat die twee hooftale van dié wêrelddeel Spaans en Portugees is. Albei tale stam af van Latyn. Volgens die Argentynse media blyk dit egter uit ’n jaarlange ondersoek van ’n kulturele en taalkundige instituut dat daar nog 522 stamme in dié lande is wat altesaam 420 tale

Lees verder: Nog 420 tale oor in Latyns-Amerika

‘n Groot Kaapse prediker

'n Paar vroeë predikante wat baie vir die Afrikaners beteken het, was W. van Gendt, J.P. Serrurier, H.C. Vos, Meent Borcherds en H.R. van Lier. Laasgenoemde was een van die mees besondere figure uit die Kaapkolonie van die agtiende eeu. Helperus Ritzema van Lier (1764-1793) is in Nederland gebore en het in 1783 doktor in

Lees verder: ‘n Groot Kaapse prediker

Vandag, 16 Desember, is dit Geloftedag

Wat die amptelike kalender van die land betref is dit Versoeningsdag, 'n geleentheid wat ontstaan het uit die sogenaamde versoening wat daar tussen Wit en Swart, Christen en nie-christen, Kommunis en nasionalis, noem maar op, sou gekom het met die verkiesing van 1994 en die grondwet wat uit daardie sogenaamde versoening gebore is. Maar as

Lees verder: Vandag, 16 Desember, is dit Geloftedag

Ons ‘eie’ mense is die vyand

Johan Steyn skryf op 9 Desember in 'n brief, Die handskoene moet nou af. Johan, jy neem die woorde uit my mond. Die handskoene móét af, maar weet jy dat ons in die eerste plek teen 'n groot deel van ons "eie" mense sal moet baklei? My mond hang daagliks oop oor die vlak van

Lees verder: Ons ‘eie’ mense is die vyand

Angolese bestuurder doen toetsrit vir Williamsspan

‘n Formule 3-motor Die Williamsspan het die Angolese bestuurder Raphael Teixera genooi om vir hulle te kom toetsbestuur, wat die hoop laat opvlam dat die land sy eerste Formule 1-jaer kan kry, het die staatsmedia berig. Teixera, wat tans in die Formule 3 ry vir die Brits gebaseerde Ultimate Motorsportreeks, hoop om vroeg in Januarie

Lees verder: Angolese bestuurder doen toetsrit vir Williamsspan

Motlanthe bring besoek aan Libi

Kgalema Motlanthe President Kgalema Motlanthe en sy adjunk, Fatima Hajaig, gaan vandeesweek na Libië reis vir politieke-, ekonomiese en handelsvergaderings, het die departement van buitelandse sake Maandag gesê. Hulle vertrek Woensdag, waarna hulle met die Libiese president Moemmar Kaddafi gaan ontmoet met die oog op verbeterde verhoudings wat genoemde sake betref. Die agenda gaan ook

Lees verder: Motlanthe bring besoek aan Libi

Angloplat-werkers moet Engels leer

Platinummynwerkers Die wêreld se grootse platinummyngroep, Anglo-Platinum, gaan aan mynwerkers Engels leer, en gaan van Engelse werkers verwag om die plaaslike tale soos Sepedi en Setswana te leer. Dit is volgens 'n verslag wat Maandag in die Financial Times gepubliseer is. "Suid-Afrika se etniese diversiteit bring uitdagings wat in die verlede deur maatskappye vermy is.

Lees verder: Angloplat-werkers moet Engels leer

Joernalis gooi skoene na George Bush

George W. Bush koes vir die skoen George Bush is gister genoodsaak om te koes toe 'n woedende Irakese joernalis sy skoene na die president se kop gegooi het. Mnr. Bush het die nuuspodium gedeel met die Irakese eerste minister Nuri al-Maliki gedurende 'n vaarwelbesoek aan Bagdad toe die insident plaasgevind het. Muntadar al-Zeidi, 'n

Lees verder: Joernalis gooi skoene na George Bush

Suid-Korea gaan buitelandse selfone toelaat

In 'n land wat bekend is as die veiligste hawe vir plaaslik vervaardigde selfone, het Suid-Koreaanse selfoonhandelaars gesê dat hulle regstaan om buitelandse fone van Apple, RIM en Nokia aan te hou. Handelaars is in die laaste stadium om nie-Koreaanse fone in die plaaslike mark beskikbaar te stel vir verbruikers wat angstig wag vir nuwe

Lees verder: Suid-Korea gaan buitelandse selfone toelaat