Die onlangse kritiek op Dr Dan Roodt oor ‘n gedig wat hy 30 jaar gelede geskryf het, het my aan die dink gesit. As iemand my sou aanvat oor iets wat ek 30 jaar gelede gedoen of gesê of geskryf het, hoe sal ek dit antwoord? In die eerste plek is 30 jaar ‘n lang
Vars van die plaas
циркуляционные насосы киевАлександр Фильчаков прокурор
‘Weste sal in asblik van geskiedenis beland’
Westerse magte, sê Libië se leier, sal in die asblik van die geskiedenis beland. Gaddafi se troepe het rebelle se opmars gestuit, ten spyte van vier nagte van aanvalle uit die lug. Terwyl Westerse lugkrag Gaddafi se vegvliegtuie op die grond gehou het en sy troepe en wapens tot op die rand van Benghazi teruggedryf
Brasilië eis dat Libiese burgers beskerm word
Brasilië is ongelukkig met die dodetal in Libië en eis ‘n wapenstilstand in die land so gou as moontlik, het die departement van buitelandse sake verklaar. ‘n Skietstilstand moet die Libiese burgers beskerm en die weg baan vir ‘n oplossing vir die krisis deur dialoog, het die departement gesê. Brasilië het, net soos China, Indië,
Denemarke wil Arabiese opstande steun
Nóg ‘n groep lande het by Frankryk, Brittanje en Amerika aangesluit in ‘n internasionale veldtog om ‘n vliegspergebied oor Libië te bekragtig. Noorweë, Denemarke, Kanada en België het almal vegvliegtuie gestuur om Moeammar Gaddafi se magte, wat na bewering burgerlikes in dié land aanval, op hul knieë te bring. Die Deense regering wil ‘n sterk
Jemen se leier klou
President Ali Abdullah Saleh van Jemen het gesê ‘n militêre staatsgreep sal tot ‘n burgeroorlog lei en het gesê hy sal teen die einde van die jaar uit te tree. Hy wil egter nie mag aan militêre leiers, wat by die opposisie in dié land aangesluit het, oorhandig nie. “‘n Nuwe rigting in die militêre
ANC-lede bestorm kantoor
Ontstigte lede van die ANC het dié party se provinsiale kantore in die Wes-Kaap Dinsdag binnegeval nadat die verkiesingskandidate in 16 wyke aangewys is. Volgens Songezo Mjongile, sekretaris van die ANC in die Wes-Kaap, was die “ongedissiplineerde” lede ontevrede oor die ANC se nuutste verkiesingskandidate wat in die Wes-Kaapse wyke aangewys is. “Die ANC keur
Zuma veroordeel bombardement
President Jacob Zuma op Maandag gewaarsku teen buitelandse militêre ingryping in Libië en gesê lande kan nie die terme van Resolusie 1973 van 17 Maart oorskry om ‘n vliegspergebied af te dwing nie. Zuma het by die Menseregtedag-vieringe in Athlone buite Kaapstad gesê die militêre optrede strek wyer as die resolusie wat deur die Veiligheidsraad
As die kat weg is…
тамбов пеногенераторы,лобановский александр
Jemen, nog ‘n oliekopseer
Die toestand in Jemen lyk kommerwekkend met veiligheidsmagte in die hoofstad van Sanaa wat in ‘n stryd met president Ali Abdullah Saleh se magte gewikkel is. Die president beweer, net soos Libië se Gadhafi, dat die “meerderheid van die Jemeense mense” hom ondersteun. Terwyl die militêre ingryping in Libië oorheers in die nuus, is die
