Die afsterwe van Jakes Gerwel het aan al die gebruiklike verdagtes ‘n gulde geleentheid gebied om propaganda teen apartheid, maar eintlik teen blankes en veral Afrikaners, te maak. Publikasiegeleentheid vir so iets is mildelik in die pers en uitsaaimedia toegestaan. Ordentlikheidshalwe kan kommentaar kort na die dood van iemand ‘n mate van toeskietlikheid openbaar, maar
DA se verkiesingsveldtog skop af
Helen Zille, DA-leier, en Lindiwe Mazibuko, parlementêre leier van die party, se verkiesingsveldtog het afgeskop met die pantomime Jack and the Beanstalk in die Joburg-teater. Dr. Dion George, DA-LP, het gesê Zille en Mazibuko se verhoogdebuut was deel van ‘n DA-geldinsameling vir die party se 2014-verkiesingsveldtog. Volgens George het hulle R214 000 betaal om al
Persklub verwerp Staatsinligtingswet
Die Nasionale Persklub het ‘n beroep op die Nasionale Vergadering gedoen om die omstrede Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting te verwerp. Die klub se voorsitter, Antoinette Slabbert sê hulle verwelkom die aanpassings wat gemaak is, maar die aangepaste weergawe bevat steeds ‘n dreigement van tronkstraf van soveel as 25 jaar. Sy sê die staat
Plaasaanvallers by Brits op vrye voet
Die polisie in Noordwes is steeds op soek na vier verdagtes wat ‘n 74-jarige boer naby Brits vermoor het. RSG berig dat nog drie mense wreed aangerand en beseer is tydens Vrydagoggend se aanval. Die boer is drie keer in die bors geskiet. Volgens die polisie is ‘n 94-jarige vrou beseer, terwyl ‘n 68-jarige vrou
Sagteware-guru vas vir moord
Die sagteware-guru John McAfee, wat deur owerhede in Belize gesoek was in verband met die moord op sy buurman, is ná weke deur die polisie aangekeer, het ‘n inskrywing op sy blog Saterdag gelui. “Ons het ‘n onbevestigde berig ontvang dat John McAfee op die grens van Belize en Mexiko aangekeer is,” het ‘n verklaring
White Identity – Racial Consciousness in the 21st Century by Jared Taylor
In this brilliant and wide-ranging survey of the relevant science and history, Jared Taylor shows that racial consciousness is intrinsic and that efforts to remake human nature are doomed to fail. He shows that in modern America, people of all races prefer the company of people of their own race; that racial diversity is more
Lees verder: White Identity – Racial Consciousness in the 21st Century by Jared Taylor
‘n Strategie met baie risiko vir Afrikaners
Die oorlog van woorde tussen die DA en ANC dreig om oor te spoel in iets meer onverkwikliks. Die DA het ‘n klag van aanhitsing tot geweld teen Cosatu se Wes-Kaapse sekretaris Tony Ehrenreich gelê, na die verspreiding van Nehawu se omstrede plakkaat, en die ANC het Zille aangekla dat sy geweld aanhits oor ‘n
‘Vegkop’ inspireer glo nie
Die KwaZulu-Natalse LUR vir onderwys gaan die name van skole in die provinsie verander. Name soos “Vegkop”, “Maagdedye” en “Op die boude” sal glo hersien word. Die LUR glo die name is onvanpas vir Zoeloe en Afrikaanse skoolname en moet verander word. “Dit klink nie opvoedkundig nie en sal aangespreek moet word. Sulke name inspireer
M23 traag om Goma te verlaat
Kongolese rebelle van M23 het nog geen daadwerklike poging aangewend om uit die stad Goma te onttrek nie, het die Verenigde Nasies gesê. Die VN se Veiligheidsraad het Woensdag gesê hy sal verdere sanksies teen die M23-rebelle, en diegene wat hulle ondersteun, oorweeg. Spesifieke lande is egter nie uitgesonder nie. Die besluit is ook deur
SA verwelkom VN-besluit oor Palestina
Suid-Afrika het die Verenigde Nasies-besluit verwelkom om nie-lid waarnemerstatus aan Palestina te verleen. Die VN het die besluit met 138 stemme teen nege goedgekeur, terwyl 41 lande buite stemming gebly het. Amerika, Israel en Kanada is van die lande wat teen die besluit gestem het. Die besluit beteken dat Palestina kan aanspraak maak op verskeie
